Radiokansel
@radiokansel
Jou reisgenoot in die soeke na sinvolheid wil waarde toevoeg tot elke faset van jou lewe en op elke platform waar jy jouself mag vind.
ID: 588105631
http://www.radiokansel.co.za 23-05-2012 07:54:59
262 Tweet
603 Takipçi
110 Takip Edilen
Moet sê die ComradesRace gee my nuwe respek vir woorde soos #commitment, #dissipline. Net 116 dae ver, lat jy oefen! Janine van Niekerk
Retief Burger se nuwe single "Sing" kom oor 'n week, maar Radio Pulpit™ luisteraars het hom vanogg al geniet! RIANA NEL Heinz Winckler @joeniemand
My eiertjie oor It's Time...Janine van Niekerk voelgoed.co.za/blog/jammer-ne…
So pas The Shack gekyk en dit is eenvoudig PUIK! Hard gehuil en gelag, puik akteurswerk & storielyn. Dit regtig geniet! Janine van Niekerk