PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile
PUK Varsity Cup

@pukvarsitycup

ID: 108610163

calendar_today26-01-2010 13:53:03

88 Tweet

282 Takipçi

0 Takip Edilen

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

8ste min: Pukke 7 , TuT 0: Johannes Seerane (11) rond af na teenaanval uit die Puk se gebied. Theuns Kotze (15)... http://bit.ly/9mYttS

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

22 ste min: Pukke 12, TuT 3. Bom Samaai (14) rondaf na goeie maar nie geslaagde verdediging deur TUT. Kotze slaag... http://bit.ly/9x7n4F

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

26ste min: Pukke 17, Tukkies 3. Francois Robbertse (4) val oor die doellyn na rolmaalbeweging. Kotze slaag nie met... http://bit.ly/cfvsd4

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

26ste min: Pukke 17, TuT 3. Francois Robbertse (4) val oor die doellyn na rolmaalbeweging. Kotze slaag nie met... http://bit.ly/dcinAT

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

34 ste min: Pukke 17, TuT 10. Johan Swartz (14) teken punte aan nadat hy een na die ander puk-verdediging afgeskud... http://bit.ly/9janQP

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

Halftyd: Pukke 17. (Drieë: Samaai, Robbertse, Seerane. Doelskop Kotze) TUT 10. (Drie: Johan Swartz, Strafdoel en... http://bit.ly/bHD9Xs

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

48 ste min. Pukke 22, TuT 10 Robbertse rond weer af na dryfbeweging. Kotze slaag weereens nie met doelskop. http://bit.ly/9bm50Q

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

72 ste min: Pukke 44, TuT 10. Thabo Molete bars deur na dryfbeweging en teken nog punte aan vir die Pukke. Kotze... http://bit.ly/9Hys6J

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

min. Pukke 44, TuT 17. Hansie Graaff (13) teken uitendelik vir TuT weer punte aan na 'n losgemaal voor die doellyn.... http://bit.ly/aLKioQ

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

80ste min. Pukke 49, TuT 17. Theuns Kotze (15) teken die laaste punte van die wedstryd aan. Kotze verdoel. http://bit.ly/9LutE5

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

Eindtelling. Pukke 49 (17). (Drieë. Samaai 1, Robbertse 3, Seerane 1, PJ van Zyl 1, Kotze 1, Thabo Molete 1.... http://bit.ly/cpXrd5

PUK Varsity Cup (@pukvarsitycup) 's Twitter Profile Photo

Hou die NWU-Pukke dop op hulle NUWE page. Click net op die mascot en "LIKE" ons!!!! BACK YOUR BOYTJIES!!!! http://fb.me/P1hbUtH9