Marnique (@marnique5) 's Twitter Profile
Marnique

@marnique5

Live, laugh, LOVE

ID: 1927870327

calendar_today02-10-2013 18:56:04

470 Tweet

74 Takipçi

245 Takip Edilen

Papawers & Poësie (@prewelend_) 's Twitter Profile Photo

Hy het daai tipe lag wat jou laat saamlag. Nie omdat dit snaaks is nie, maar omdat dit die mooiste ding is wat jy al gehoor het.

Marnique (@marnique5) 's Twitter Profile Photo

Fantasie is 'n noodsaaklike deel van die lewe. Die 'n manier om na die wêreld te kyk deur die verkeerde ent van die teleskoop

Marnique (@marnique5) 's Twitter Profile Photo

Soos ons pak, loop die trane van ons wange af. Ons harte is seer, maar elke oomblik was die moeite werd. My hart_ (sê so) xx