Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile
Jolly Dolphin

@jolly_dolphin

The only place to be in Jeffreys Bay!

ID: 2492694181

linkhttp://www.jollydolphin.co.za calendar_today13-05-2014 09:19:11

1,1K Tweet

227 Takipçi

56 Takip Edilen

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Book your tickets now for the Big Ladies Night only @ Jolly Dolphin. The PULSE Dancers will entertain you on the evening!!!! R80p.p (including 1x Free Cocktail) R120p.p (VIP Seating) Tickets available at Jolly Dolphin 042 - 293 2624 072 428 2611

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Daar is niks beter as om jou naweek te begin as by Jolly Dolphin nie. Die Vuurtjie Brand al klaar en 19h00 is dit Lions vs Sharks. Kom Probeer gerus ons nuwe Shooters & Cocktails.....

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Kaartjies nou te koop hier by Jolly Dolphin.Moet dit nie misloop nie!!!!! Kontak 072 428 2611 vir meer besonderhede. facebook.com/jollydolphin/v…

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Net 10 Dae oor om jou Kaartjies te bespreek vir Robbie Wessels "Live" net hier by Jolly Dolphin... facebook.com/jollydolphin/v…

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Robbie Wessels volgende Saterdagaand die 20ste April " Live" hier by Jolly Dolphin. Kom Koop jou Kaartjies nou!!! facebook.com/jollydolphin/v…

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Kom skoffel Vrydae en Saterdae aande van 21:00 tot laat...(behalwe as hier "shows" is) Geen onder 18's nie!! Kom geniet 'n potjie "pool" voor die tyd.

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Die naweek is hier so kom maak n draai hier by Jolly Dolphin en geniet n Yskoue Draught of 1 van ons lekker "Cocktails"....Vanaand vanaf 18h00 - 22h00 is dit Happy Hour en Skud jou Biscuit vanaf 21h00.

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Moenie vergeet van al ons "shows" hier by Jolly Dolphin nie, kom koop julle kaartjies indien julle dit nog nie gedoen het nie!! "Burgers, Baskets, Chips" en Rolletjies sal te koop wees by die Foodshed. Die bier en... facebook.com/jollydolphin/p…

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

MOENIE HIERDIE VERTONING VAN ROBBIE WESSELS MISLOOP NIE. VANAAND 20H00 NET HIER BY JOLLY DOLPHIN....KAARTJIES BESKIKBAAR BY DEUR!!!!

Jolly Dolphin (@jolly_dolphin) 's Twitter Profile Photo

Jolly Dolphin is oop vandag vir Yskoue Draughts en die Lekkerste Cocktails... Kom Probeer gerus ons Bacon & Cheeseburger met Chips @ R50 uit die Food Shed....