Flits (@flitstv) 's Twitter Profile
Flits

@flitstv

’n Vars en energieke blik op die wêreld van Suid-Afrikaanse kuns, modes, vermaak en sosiale gebeure elke Donderdag, 22:00 - 22:30, regstreeks, op @kykNETtv

ID: 3240406503

calendar_today07-05-2015 14:15:42

1,1K Tweet

733 Takipçi

435 Takip Edilen

Flits (@flitstv) 's Twitter Profile Photo

Ons is vanaand terug in Johannesburg en gereed om vir julle te wys wat ons alles by die Toyota Stellenbosch Woordfees ervaar het! Dan kom kuier @ReynardtHugo by ons om te gesels oor ADAM en BinnelandersTV - sien julle 22:00

Flits (@flitstv) 's Twitter Profile Photo

Dis amper Donderdag, en Flits boer behoorlik agter die skerms hierdie week. Ons sien jou môre aand 22:00, regstreeks op kykNET TV

Flits (@flitstv) 's Twitter Profile Photo

Dis amper tyd vir FLITS! As jy, soos Sitdown Comedian, mal is oor die #behindthescenes opsie as jy 'n DVD klaar gekyk het, skakel 22:00 in op DSTV kanaal 144, want vanaand se episode is vir jou. #dankietogdisdonderdag

Flits (@flitstv) 's Twitter Profile Photo

Dis al waarvoor ons tyd het hierdie week op Flits! Maak seker jy skakel volgende week in, Jak de Priester en lede van die band Spoegwolf kuier by ons in die ateljee.

Flits (@flitstv) 's Twitter Profile Photo

Dis amper naweek en daar is nie 'n beter manier om dit af te skop as om saam met die Flits-span te kuier nie! Skakel nou in op kykNET TV DSTV kanaal 144.

Flits (@flitstv) 's Twitter Profile Photo

Wanneer jy weer in die Stellenbosch area is - gaan loer in by Spoegwolf se Drum! Hier is die skakel na hulle Facebook-blad goo.gl/V4DSRH

Flits (@flitstv) 's Twitter Profile Photo

Flits kyk terug na die afgelope drie jaar se hoogtepunte. Hugo Theart gesels met ons vanuit Oudtshoorn oor die KKNK se feesprogram, en De Klerk Oelofse en tinarie vW loots gesels oor hulle produksies wat ook daar te sien is die jaar. #dankietogdisamperdonderdag

Flits (@flitstv) 's Twitter Profile Photo

Om te groet is nooit aangenaam nie, maar dit is 'n taak wat die Flits-span vanaand moet doen. Skakel vir oulaas in op DSTV kanaal 144 Roz McKenzie Sitdown Comedian