Divan Botha
@divanbotha_
Entrepreneur, Proud Joburger and owner of The Whippet and Flight Coffee. Anchor of business show Winslyn on Kyknet DSTV.
ID: 1090287491373064198
29-01-2019 16:36:09
183 Tweet
202 Takipçi
48 Takip Edilen
Die inperking is met 2 weke verleng. Hoe gemaak met huur? Wat gaan met die ekonomie gebeur? Hoe op aarde bemark ‘n mens? Divan Botha kykNET TV Growthpoint @FrancoisStof Efficient Group Ltd Pepe Marais @joepublicunited FCB Durban Brandon Govender Lee Naik TransUnion South Africa
Ek gesels vanaand 18:30 met Ryk van Niekerk en RSG 100-104FM oor hoe ons eie besighede probeer om die impak van die pandemie te bestuur. Gesels 18:30 saam op RSG 100-104FM @WinslynTV kykNET TV Braam Heiberg PJ Heiberg izelle mostert
Divan Botha gesels vanaand oor hoe sy eie besighede die impak van die Pandemie probeer bestuur. Luister vanaand RSG 100-104FM om 18:30.
LEES | Hier is die volledige lys van dienste en sektore wat volgens die regering mag sake doen tydens elke vlak (5 - 1) van die inperking: gov.za/sites/default/… kykNET TV Divan Botha South African Government #level4lockdown
KYK | Het jy hierdie week #Winslyn gemis? Hier is die onderhoud met Michael Jordaan Bank Zero rain South Africa 凜 youtu.be/X4PGnm6pvjA kykNET TV | Divan Botha | #Covid19SA
TV in the age of #COVID19 - #behindthescenes. Vanaand maak ons weer so op @WinslynTV met Divan Botha en die span van kykNET TV
Vanaand 10 uur op @WinslynTV (kykNET TV DStv kanaal 114) gesels Nerina Visser, CFA met Divan Botha oor #ETFs en belastingvrye beleggings #TFSA, en met Amelia Morgenrood oor die wenners en verloorders in April. Skakel gerus in!
Aanlyn en e-handelverkope – wat moet jy weet? Hoe verhoed ‘n mens dat finansiële onsekerheid jou onder kry? En, opsoek na inspirasie oor wat om te lees? Divan Botha kykNET TV fetolasa Douglas Kruger @PenguinBooksSA DStv
South Africa beyond Covid-19 | Tomorrow on News24, 30 of the country’s best analysts on the economy, leadership, health, society, inequality and how SA recovers. We publish at 7am. Team News24