Anel Wasserfall (@anelwass) 's Twitter Profile
Anel Wasserfall

@anelwass

ID: 45859758

calendar_today09-06-2009 15:22:40

949 Tweet

660 Followers

179 Following

Monique Steyn (@moniquesteynsa) 's Twitter Profile Photo

Ek, Pieter Koen en n Jukebox kuier bank! Saterdag 14 Oktober 20h00 op Kyknet en KynetNou! Ons… instagram.com/p/BaKJtBmn0_A/

Inhoud Huis Media (@inhoudhuismedia) 's Twitter Profile Photo

NUUS! @DewaldWasserfal se nuwe enkelsnit, 'N JAAR NA SEPTEMBER word vandag bekend gestel! Kry dit hier: DewaldWasserfall.lnk.to/StormFa

NUUS! @DewaldWasserfal se nuwe enkelsnit, 'N JAAR NA SEPTEMBER word vandag bekend gestel!

Kry dit hier: DewaldWasserfall.lnk.to/StormFa
Kriya Gangiah (@kriyag) 's Twitter Profile Photo

Keeping it local tonight with the #HOTHIT. The amazing @DewaldWasserfal is back with another hit! 'N Jaar na September needs your votes!

Keeping it local tonight with the #HOTHIT. The amazing @DewaldWasserfal is back with another hit! 'N Jaar na September needs your votes!
Monique Steyn (@moniquesteynsa) 's Twitter Profile Photo

Na 9 weke kuier ek nog baie lekker op die lug by julle! Dankie vir al die stemme en almal by GROOTfm 90.5 se liefde vir afrikaanse musiek! x.com/GrootFM/status…

Monique Steyn (@moniquesteynsa) 's Twitter Profile Photo

Mal vir die weer in Pta vandag so hierdie is die kersie op die koek. Geluk almal! Dankie vir elke stem en n stasie wat Afr lief!@VocalEvents x.com/GrootFM/status…

Monique Steyn (@moniquesteynsa) 's Twitter Profile Photo

Trots om by julle te kuier! Dankbaar vir elke oor wat luister, moeite doen om te stem en n stasie wat ons musiek speel en ondersteun xx YAY! x.com/BosveldStereo/…

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

GROOT Saterdag wat voorle : Kom vir "Pre Drinks" by @ The Beach vanaf 11:00 en beweeg dan 19:00 oor na #Weiveld vir Dewald Wasserfall @DewaldWasserfal

GROOT Saterdag wat voorle : Kom vir "Pre Drinks" by @ The Beach vanaf 11:00 en beweeg dan 19:00 oor na #Weiveld vir Dewald Wasserfall @DewaldWasserfal
AtTheBeach (@atthebeachpta) 's Twitter Profile Photo

SomerKersfees Belofte lyn is nou oop, ten bate van President Kruger Kinderhuise. Kliek op die skakel, maak gerus n belofte en ondersteun hierdie pragtige kinders. Hier is die skakel: ticketpros.co.za…/b59767bc-8924-9e40-7ba6-5a1bb…

ronelbrink (@ronelbrink) 's Twitter Profile Photo

Ek het nie eens woorde om te beskryf hoe hierdie film my geraak het! Oh my word. Fenominale briljante film! Een van die bestes in baie jare!!! 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻

Ek het nie eens woorde om te beskryf hoe hierdie film my geraak het! Oh my word. Fenominale briljante film! Een van die bestes in baie jare!!! 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻