Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile
Ampie

@ampie007

Singer | Songwriter | iTunes | Besprekings : ampie.co.za email: [email protected] / [email protected]

ID: 46656696

linkhttps://linktr.ee/ampie007 calendar_today12-06-2009 14:00:50

5,5K Tweet

9,9K Takipçi

954 Takip Edilen

Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile Photo

Maak seker jy skryf in vir @therealhennies se ‘Stukkie Talent’ kompetisie op Maandag 29 Julie om 18:00 by Hennie’s Silver Lakes 🔥🏆🙏🥳😎 Barto Swiegers John Utah.l.o.f.f gaan saam my Judge om die regte kandidaat te kies..! Skryf NOU in na [email protected]

Maak seker jy skryf in vir @therealhennies se ‘Stukkie Talent’ kompetisie op  Maandag 29 Julie om 18:00 by Hennie’s Silver Lakes 🔥🏆🙏🥳😎

<a href="/bartoswiegers/">Barto Swiegers</a> <a href="/e/">John Utah</a>.l.o.f.f gaan saam my Judge om die regte kandidaat te kies..!

Skryf NOU in na stukkietalent@therealhennies.co.za
Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile Photo

Ok, so this happened… R1 000 000 cash note of ń hole in One?…beslis hole in one dankie Ek maak dit nou publiek, ek is klaar gesing en gaan nou pro draai! So hier is die belaglike storie: 26 Mei 2016, Silver lakes 3de, 164m 8 yster 7 Augustus 2024, Silver lakes 3de. 162m 8 yster

Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile Photo

Vrydag 30 Augustus stel ek my nuwe album vry, NIEMANDSLAND met 15 Liedjies op die album. Die eerste Musiekvideo PRETORIA SE MAAN is die eerste enkelsnit ook wat Vrydag op alle digitale platforms, TV en Radio beskikbaar sal wees. Pre Save hom… vyd.co/AmpieNiemandsl…

Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile Photo

Vrydag 30 Augustus stel ek my nuwe album vry, NIEMANDSLAND met 15 Liedjies op die album. Die eerste Musiekvideo PRETORIA SE MAAN is die eerste enkelsnit ook wat Vrydag op alle digitale platforms, TV en Radio beskikbaar sal wees. Die pre save vyd.co/AmpieNiemandsl…

Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile Photo

My Nuwe Album NIEMANDSLAND is Vanoggend Vrygestel met die eerste Enkelsnit en Video PRETORIA SE MAAN Like en Share as jy van dit hou…🏆🔥🎶🇿🇦 youtu.be/YT-D1zK1eTM?si…

My Nuwe Album NIEMANDSLAND is Vanoggend Vrygestel met die eerste Enkelsnit en Video PRETORIA SE MAAN

Like en Share as jy van dit hou…🏆🔥🎶🇿🇦

youtu.be/YT-D1zK1eTM?si…
Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile Photo

OK Jacaranda FM se Gholfdag was EPIC..! 🤣🔥🏆🥳🥇 Altus Theart jy is enig in jou soort… Martin Bester dankie vir die onderhoud, sien uit na Friday Live 🙏🏆🔥 Booyaa ek is ń trotse ambassadeur Droomsindroom is lekker op die ore 🎶

Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile Photo

‘ROOFTOG’ Coming out Friday 14 Feb’25 at 06:00 🥷🥊🔥🏆😎 Special thanks to coach @vusi_for_boxing & Lucky as well as @sdpypers1 for the amazing boxing facilities @citboxing at the @cit_performanceinstitute

Ampie (@ampie007) 's Twitter Profile Photo

Afrikaans is hierdie jaar 100 en ek is 25 Jaar in die musiekbedryf. Die lewe is baie onvoorspelbaar en soms bederf die Goeie Vader jou sommer net met ń klein Wonderwerkie, dit is orals om jou, jy moet dit net Glo & Raaksien! #Ampie #steve #pretoriasemaan #akoesties