Aïda Wessels
@aida_steyn
•Head of Productions @blixemtv & Series Director•Marketing & Sponsorships•(Own views & opinions)
ID: 2222190737
12-12-2013 21:08:42
6,6K Tweet
1,1K Takipçi
246 Takip Edilen
Agter die skerms: In die eerste seisoen het kykers bekend geraak met Hennie Bosman se groot vrees vir hoogtes. Desnieteenstaande, het hy die Knysna Ziplines aangedurf. Het hy dit geniet? Kyk en oordeel maar self! 😂 | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
What would you do if someone took photos of your child without consent? #JacaBreakfast with Martin Bester
Hierdie week kuier Jak de Priester by Rocco de Villiers oor 'n koppie tee in Johannesburg! Vrydag om 17:30 op kykNET TV Moontlik gemaak deur @ToyotaSA & RoenCO
Hierdie week kuier Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars met Andriette Norman, oom Albert Bok en Paul Jordaan! kykNET TV eerskomende Vrydag om 18:30
We will be expanding our fleet of online workstations to enable even greater remote editing solutions to our clients. Freelance or full time editors can now work on your video editing projects from anywhere during loadshedding in SA. Email [email protected] for more info 📺📡
Congratulations to Aïda Wessels from our Johannesburg office! We highly recommend this online course by Emma Sadleir Berkowitz from The Digital Law Company. #law #digital #socialmedia
Die agtste seisoen van OppieStoep met Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars is pas klaar geskiet by Simonsvlei Wines in die Paarl. Kyk uit vir 'n baie lekker reeks vanaf 7 April om 18:30 op kykNET TV
Wonderlike episode geskiet vir die nuwe reeks van #KoppieTeeFontein op kykNET TV met Jak de Priester! Kyk uit vir ons kuier by Neil Sandilands vroeg in Mei 2023. Regie : André Calitz
Ons is terug op kykNET TV vanaf 7 April om 18:30! Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars bring weer lekkerlag uit die boonste rakke en Schalk Joubert maak soos oudergewoonte musiek met talentvolle musikante!
Kom ervaar KKNK lekkerte op 6 April om 18:30, by die Welgeluk Verepaleis buite Oudshoorn, met Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars! Kaartjies aanlyn by die webtickets.co.za skakel of kry dit by jou naaste Pick n Pay! webtickets.co.za/v2/Event.aspx?… | kykNET TV | Blixem Productions South Africa | Safari Ostrich Farm |
We have beautiful wine bags from 'Hey Suga Leather Products' in stock on the farm. Order now on [email protected] for only R585 each or get one free with a purchase of wine over R4500. 🍷
Produced a new PNA | Colour Your World ad for The Chilli Lab, featuring SA rock icon and visual artist, Arno Carstens, at the beautiful Duinhuis in Yzerfontein and the amazing Die Koelkamers gallery and theatre in Paternoster.
Episode 8 van Op Reis met my Beste Vriend! Saterdae 18h00. kykNET TV Regal Pet Health IG: EloiseCupido #OpReisMetMyBesteVriend #moetkyk