Afrikaanse kinders.  (@afrikaans_ons) 's Twitter Profile
Afrikaanse kinders.

@afrikaans_ons

Want ons is tieners, ons het 'n stem, ons wil gehoor word! Ons is mal, en weird, ons is afrikaanse kids..

ID: 1893632772

calendar_today22-09-2013 12:58:03

1,1K Tweet

6,6K Takipçi

77 Takip Edilen

Afrikaanse kinders.  (@afrikaans_ons) 's Twitter Profile Photo

Ek sien die son opkom en gaan sak in jou oë en ek weet hulle het my verkeerd geleer. Daar is meer as een ding waarom 'n wêreld kan draai.