Afrikaans_oukie (@afr_oukie) 's Twitter Profile
Afrikaans_oukie

@afr_oukie

Simpatie verswak 'n hart, maar empatie breek hom af. Staan op my skoene met jou kaal voete, ons kan dans op die ritme van my hartklop.

IG: Afrikaans_oukie

ID: 2465112106

calendar_today06-04-2014 15:30:23

1,1K Tweet

3,3K Followers

2,2K Following

Afrikaans_oukie (@afr_oukie) 's Twitter Profile Photo

As ek jou DM sal jy geskok as jy sien wie ek is... ___ Hm.. dink jy regtig so? Wat van.. jy probeer net? qooh.me/q/30ac277

Afrikaans_oukie (@afr_oukie) 's Twitter Profile Photo

Het jy nou iemand spesiaal? ___ Almal is spesiaal, maar iemand op wie ek my oog het. Hm.. ek dink so, ja. qooh.me/q/30e2b42

Afrikaans_oukie (@afr_oukie) 's Twitter Profile Photo

Kan jou hart weer heel raak as dit so erg gebreek is... ___ Jou hart sal altyd genees. Daar gaan skeurplekke en r... qooh.me/q/31ab063

Afrikaans_oukie (@afr_oukie) 's Twitter Profile Photo

Ek dink ek hou van jou?😂Ek weet nie hoe nie en ek weet nie hoekom nie... ___ Ek hou daarvan dat jy van my hou :P qooh.me/q/3140309

Afrikaans_oukie (@afr_oukie) 's Twitter Profile Photo

Before:Don't worry,I will always love you more than ... ___ You just choose the wrong guys, not all guys are the ... qooh.me/q/309fab4

Afrikaans_oukie (@afr_oukie) 's Twitter Profile Photo

You’re missing half of your life chasing others. ___ I'd rather chase the person who loves me and who I love th... qooh.me/q/309f96b

kaalwoorde (@kaalwoorde) 's Twitter Profile Photo

Jou skaduwee sit nog voor my deur en elke aand as ek hom volg tot waar jy kan wees, hang my tone van die afgrond af en wink donker my nader