Hannes van Wyk
@wykhannes
MC/Actor/Presenter as well as Producer/Director for Homebrew Films: homebrewfilms.co.za
ID: 527209346
17-03-2012 07:43:00
45 Tweet
1,1K Takipçi
69 Takip Edilen
Opgewonde vir more se Vrouekeur shoot met die Bravo! kykNET span. Dit gaan 'n lekker middag met Hannes van Wyk en Henre Pretorius wees :-) #Bravo!
Nuwe Tydsgleuf vir Bravo - kykNET TV Hannes van Wyk Henre Pretorius Tracey Lange fb.me/1DCTWahCF
Tyd vir Bravo! Geniet vanaand se episode! ☺ met Pieter Dirk Uys & @amore_vittone & die Pendoring Toekenings cc Tracey Lange Henre Pretorius
RT Bravo! kykNET: "Donderdag, 21H00: Bok Radio 98.9fm vereer Afrikaanse musiek by die Wes-Kaapse #BokkieToekennings - kykNET TV " moet dit nie mis nie
Vanaand, 21H00 - Hannes van Wyk en ons span maak 'n draai aan't huis by Sonja Herholdt - Moet dit nie misloop nie, kykNET TV
Hulle se dinge wat JULLE nog nie voorheen gehoor het nie - Ryk Neethling & Lizz Meiring Official Donderdag, 19H30 op kykNET TV
RT Bravo! kykNET "Hierdie week: Ons praat met die sjef & Francois Ferreira-extraodinaire #FrancoisFerreira. Donderdagaand, 19h30 op kykNET TV" :)
Dis amper daai tyd Bravo! kykNET moet dit nie misloop nie. Slegs op kykNET TV - Tracey Lange Robbie Kruse
Donderdagaand, 19h30 op kykNET TV : Hannes van Wyk praat saam met die redakteur van Huisgenoot - HENRIETTE LOUBSER Henriette Loubser
Wat 'n eer! :) Baie dankie Huisgenoot vir die #TempoToekennings2014 Nominasie & dan is Bravo! kykNET ook genomineer ow.ly/wpzRG
RT Bravo! kykNET: "Donderdagaand 19h30: Hannes gaan kuier saam met die #HanekomSusters (Nicola Hanekom & Sandra Hanekom) kykNET TV...
RT Bravo! kykNET: "Hierdie Donderdagaand, 19h30 op kykNET TV : Ons kuier saam met die mode-ghoeroe thomas thomson Moet dit nie misloop nie!"
JOU SHOW BEGIN VANAAND! 20:30 op kykNET TV Vanaand toets Wicus Van Der Merwe ons eerste gas Hannes van Wyk se golf skills!