Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile
Toyota Stellenbosch Woordfees

@woordfees

Die Toyota Stellenbosch Woordfees is waar skrywers en digters, dramaturge, musikante en pretmakers ontmoet om woorde in die wydste sin te vier.

11-19 Okt 2025

ID: 1157895938

linkhttp://www.woordfees.co.za calendar_today07-02-2013 18:19:26

5,5K Tweet

4,4K Takipçi

1,1K Takip Edilen

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

In Paul Slabolepszy se byna klassieke eenmanstuk The Return of Elvis du Pisanie loop ’n geknakte man terug op sy spore om uit te werk waar sy lewe die pad byster geraak het. Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

"Speelgoed van glas, soos Laura se delikate en kosbare glasdiertjies, is ’n kleinood wat ’n mens nog vir ’n lang tyd gaan koester en bewaar". Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

So skouspelagtig en vervlietend soos ’n komeet deur die hemelruim, so begogel en verskroei Henrik Ibsen se mees komplekse vrouekarakter, Hedda Gabler, almal wat oor haar pad kom of in haar pad staan. Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Jana Cilliers doen wat sy bitterlik selde doen – sy praat oor haarself. Haar eie lewe en emosies. Sy maak haar hart oop en vertel vir die wye wêreld presies hoe sy gevoel het ná haar man, Bill, se skielike afsterwe. Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Jy skrik jou amper ’n papie (met verskoning aan die gewerweldes) as die luidsprekers skielik kliphard bruis met “O fortuna” uit Carmina Burana van Carl Orff. Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

“Hoe maak jy essentially ’n mixtape van iemand se werk sonder om dit injustice te doen? Om te probeer slim wees hieroor gaan nie werk nie, want hoe som jy iemand se hele lewe op in ’n uur?” Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Vir Jana Cilliers is digkuns nie iets om voor bang te wees nie. Ilza Roggeband het haar uitgevra oor hierdie diep persoonlike produksie. Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Die gesogte Jan Rabie en Marjorie Wallace-skrywersbeurs – die grootste prys vir die aanmoediging van skeppende skrywers in Suid-Afrika – is in 2017 toegeken aan Nathan Trantraal en einde verlede jaar aan Lynthia Julius. Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

"As jy die massamark wil verstaan en hoe dit werk, dan moet jy weet hoe mense dink en drink". Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Die komediante Casper de Vries en Wynand Kotze snoer vanjaar kragte saam. MARINA GRIEBENOW het aan hulle ’n paar vrae gestel. Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Geen harde woorde het geval nie. Geen kitare is in die maak van hierdie konsert gebreek nie. Alle vriende is oënskynlik op goeie voet. Is dit selfs moontlik dat hier en daar nie kan onthou word waaroor die baklei(e) gegaan het nie? Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Rock ’n Roll-engele gaan oor daardie herinneringe en mymeringe aan spesiale soorte vroue. Die gewone vroue in jou alledaagse lewe. Lees meer: woordfees.co.za/ink-feeskoeran…

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Galery | EasyEquities Skrywersfees Roep die reuk van boeke op met ’n terugblik van die hoogtepunte by vanjaar se EasyEquities Skrywersfees: woordfees.co.za/galery/galery-… #ToyotaStellenboschWoordfees #EasyEquitiesSkrywersfees 📚📚📚

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Die program vir die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees is nou bekend en op ons webwerf beskikbaar. Kaartjieverkope open op 26 Junie vir die publiek. Gratis gedrukte feesgidse sal ook dan beskikbaar wees. Kry die program by die skakel hier woordfees.co.za/program/

Die program vir die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees is nou bekend en op ons webwerf beskikbaar. Kaartjieverkope open op 26 Junie vir die publiek. Gratis gedrukte feesgidse sal ook dan beskikbaar wees. 

Kry die program by die skakel hier woordfees.co.za/program/
Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Kaartjieverkope is oop! Die amptelik: Die Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 se kaartjies is nou beskikbaar. Bespreek via Quicket. Kom DEEL en wees DEEL 11 tot 19 Oktober | Stellenbosch Teater, musiek, idees, kuns, en inspirasie. quicket.co.za/organisers/558…

Kaartjieverkope is oop!
Die amptelik: Die Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 se kaartjies is nou beskikbaar.  Bespreek via Quicket. 
Kom DEEL en wees DEEL 
11 tot 19 Oktober | Stellenbosch
Teater, musiek, idees, kuns, en inspirasie.
quicket.co.za/organisers/558…
Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Suzelle DIY + Toyota Stellenbosch Woordfees = a fabulous festival prep. We’ve teamed up to get you Woordfees-ready. #Woordfees2025 #DEEL SuzelleDIY