Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile
Vonk Musiek

@vonkmusiek

Hier vat Afrikaanse musiek vlam!

ID: 403974647

linkhttp://www.vonk.co.za calendar_today03-11-2011 08:10:34

4,4K Tweet

6,6K Takipçi

277 Takip Edilen

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Net 1 dag om te gaan! 🛑🚛 Is julle gereed om saam te sing en te jol op #HokaaiStoppieLorrie soos net Ray Dylan kan? Hou dop môre – dié treffer gaan jou voete laat jeuk! 🔥🎶 Pre-Save: ffm.to/3ba15c9423a34a… #RayDylan #NuweMusiek #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek

Net 1 dag om te gaan! 🛑🚛 Is julle gereed om saam te sing en te jol op #HokaaiStoppieLorrie soos net Ray Dylan kan? Hou dop môre  – dié treffer gaan jou voete laat jeuk! 🔥🎶 

Pre-Save: ffm.to/3ba15c9423a34a…

#RayDylan #NuweMusiek #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek
Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

⏳ Nog net 1 dag tot "Roepstem" jou hart tref! 🎶 Mari Bosman se kragtige nuwe enkelsnit is amper hier – wees gereed om te luister, voel en deel. 💫 Pre-Save: ffm.to/d317fd85c87549… #Roepstem #MariBosman #NuweMusiek #AfrikaanseMusiek #VonkMusiek

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

🌅Nog net 1 dag! Vrede is terug met 'n vars, kragtige treffer — "Tevrede"! Om “tevrede” te wees met wie jy is, waar jy is, en die lewe soos dit is.🎶 Kry dit môre op al jou gunsteling platforms! Pre-Save: ffm.to/c0e0a45d5beb4d… #Tevrede #vredeband #afrikaansemusiek #VonkMusiek

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

✨ NUWE VRYSTELLING ✨ Mari Bosman se kragtige nuwe enkelsnit, "Roepstem", is vandag beskikbaar op alle digitale platforms! 'n Ode aan Afrikaans 🎶💛 🎥 Kyk die musiekvideo nou: youtu.be/uELMAm_i6G8?si… #Roepstem #maribosman #nuwemusiek #afrikaansemusiek #VonkMusiek

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

🚛💥 Hokaai Stoppie Lorrie (2025) is nou beskikbaar op alle digitale platforms! Ray Dylan bring dié klassieke treffer terug met ’n splinternuwe klank – gereed om weer harte te steel en luidkeels saamgesing te word! 🔥🎶 👉 Luister nou: ffm.to/3ba15c9423a34a…

🚛💥 Hokaai Stoppie Lorrie (2025) is nou beskikbaar op alle digitale platforms! Ray Dylan bring dié klassieke treffer terug met ’n splinternuwe klank – gereed om weer harte te steel en luidkeels saamgesing te word! 🔥🎶

👉 Luister nou: ffm.to/3ba15c9423a34a…
Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Vrede se nuutse enkelsnit is nou beskikbaar op alle digitale platforms 💫 Luister nou en laatweet ons wat julle dink! ✨ffm.to/c0e0a45d5beb4d… #Vrede #Tevrede #nuweafrikaans #afrikaansemusiek #nuwevrystelling

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

🌌 #ThrowbackThursday na die besonderse liedjie “Namib Nagte” van Henning Joubert #HenningJoubert #NamibNagte #TBT #AfrikaanseMusiek

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

📷 Skakel môreoggend in op Die GROOT Ontbyt op KYKNET, DSTV kanaal 144! 📷 Pieter Marcato to kuier saam met die span op die geel bank – moenie dit misloop nie! 📷📷 #PieterMarcato #VonkMusiek #Sy #Kykent #afrikaansemusiek #Afrikaans #Musiek

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Het jy al 𝐃𝐈𝐄 𝐁𝐔𝐒 van Juan Boucher op jou playlist gelaai ? #JuanBoucher #DieBus #VonkMusiek #afrikaansemusiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #waarafrikaansemusiekvlamvat #Spotify #AppleMusic #Youtube #Deezer

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Ooooo lyfie lyfie jy't my hart ontpop Lyfie lyfie hierdie siel omgedop Ooooo lyfie lyfie ek wil vir jou sê Hoe baie hierdie mens, Vir jou wil... #DeonGroot #OLyfie #VonkMusiek #afrikaansemusiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #waarafrikaansemusiekvlamvat #Spotify #AppleMusic

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

𝐒𝐤𝐚𝐤𝐞𝐥 𝐢𝐧 𝐦𝐨̂𝐫𝐞 𝐨𝐠𝐠𝐞𝐧𝐝! DEON GROOT Musiek kom kuier op die geel bank by Die GROOT Ontbyt en gesels oor sy splinternuwe enkelsnit "Breek die Mure" 📷 Moenie dit misloop nie. #DieGrootOntbyt #BreekDieMure #VonkMusiek #afrikaansemusiek #musiek #Afrikaans

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

📷Maak 'n knoop in jou oor - en jou kalender ! Kaartjies vir 𝐊𝐥𝐞𝐢𝐧𝐆𝐫𝐨𝐞𝐧𝐁𝐥𝐨𝐡𝐦 maak 𝑽𝑹𝒀𝑫𝑨𝑮 1 𝑨𝑼𝑮𝑼𝑺𝑻𝑼𝑺 oop ! Drie digters. Een verhoog. Een onvergeetlike aand. Moenie hierdie aand misloop nie ! #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek

📷Maak 'n knoop in jou oor - en jou kalender !
Kaartjies vir 𝐊𝐥𝐞𝐢𝐧𝐆𝐫𝐨𝐞𝐧𝐁𝐥𝐨𝐡𝐦 maak 𝑽𝑹𝒀𝑫𝑨𝑮 1 𝑨𝑼𝑮𝑼𝑺𝑻𝑼𝑺 oop !
Drie digters. Een verhoog. Een onvergeetlike aand.
Moenie hierdie aand misloop nie !
#VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek
Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet die digter Gian Groen Van 𝑺𝒑𝒊𝒏𝒏𝒆𝒌𝒐𝒑 tot 𝑺𝒐𝒏𝒌𝒓𝒊𝒏𝒈 , Gian bring poësie tot lewe met elke woord 📅31 Oktober 2025 📍Theatre Of Marcellus , Emperors Palace 🎫 ticketpros.co.za/.../f236ef42-d…... Kry jou kaartjies vandag nog #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans

Ontmoet die digter Gian Groen
Van 𝑺𝒑𝒊𝒏𝒏𝒆𝒌𝒐𝒑 tot 𝑺𝒐𝒏𝒌𝒓𝒊𝒏𝒈 , Gian bring poësie tot lewe met elke woord
📅31 Oktober 2025
📍Theatre Of Marcellus , Emperors Palace
🎫 ticketpros.co.za/.../f236ef42-d…...
Kry jou kaartjies vandag nog
#VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans
Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Sluit aan by ons WhatsApp-kanaal vir eksklusiewe nuus, kans om kaartjies te wen, nuwe musiek en nog baie meer! whatsapp.com/channel/0029Vb…

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Rudi Kleingeld kuier môreoggend op die geel bank saam met die span van Die Groot Ontbyt. Skakel in op DStv-kanaal 144! #VonkMusiek #RudiKleingeld #DieGROOTOntbyt #SpeelDitVonkEnHard #HierVatAfrikaanseMusiekVlam #afrikaansemusiek #musiek #afrikaans #SweefVirJou

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

📷𝑽𝑼𝑼𝑹𝑾𝑨𝑹𝑴 𝑴𝑼𝑺𝑰𝑬𝑲𝑽𝑰𝑫𝑬𝑶📷 Rudi Kleingeld is terug met 'n splinternuwe liedjie Luister nou & gaan kyk die musiekvideo vandag nog 📷 #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #afrikaans #hiervatafrikaansemusiekvlam #speelditvonkenhard #RudiKleingeld #sweefvirjou

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

📷𝑴𝑼𝑺𝑰𝑬𝑲𝑽𝑰𝑫𝑬𝑶 𝑽𝑰𝑹 𝑫𝑰𝑬 𝑾𝑬𝑬𝑲📷 ...Kom ons breek al die mure Brand al die vure Dis net ek en dis net jy... #vonkmusiek #DeonGroot #afrikaansemusiek #musiek #afrikaans #speelditvonkenhard #hiervatafrikaansemusiekvlam #BreekDieMure #musiekvideo #Kunstenaar

Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Net 'n paar dae oor 𝗚𝗜𝗔𝗡 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗡 / 𝗚𝗜𝗧𝗔 𝗕𝗟𝗢𝗠 / 𝟱 𝗦𝗘𝗣𝗧𝗘𝗠𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟱 #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek #speelditvonkenhard #hiervatafrikaansemusiekvlam #GianGroen #GItaBlom #nuweenkelsnit #Kleingroenblom

Net 'n paar dae oor
𝗚𝗜𝗔𝗡 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗡  / 𝗚𝗜𝗧𝗔 𝗕𝗟𝗢𝗠 / 𝟱 𝗦𝗘𝗣𝗧𝗘𝗠𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟱
#VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek #speelditvonkenhard #hiervatafrikaansemusiekvlam #GianGroen #GItaBlom #nuweenkelsnit #Kleingroenblom
Vonk Musiek (@vonkmusiek) 's Twitter Profile Photo

Groot sigaar met die goue lint, dis hier waar ek my hart kom bind. In Gita-Blom, my meisie, my hart se diepste punt. 𝗚𝗜𝗔𝗡 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗡 / 𝗚𝗜𝗧𝗔 𝗕𝗟𝗢𝗠 / 𝟱 𝗦𝗘𝗣𝗧𝗘𝗠𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟱 #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek #speelditvonkenhard

Groot sigaar met die goue lint, dis hier waar ek my hart kom bind.
In Gita-Blom,  my meisie, my hart se diepste punt.

𝗚𝗜𝗔𝗡 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗡  / 𝗚𝗜𝗧𝗔 𝗕𝗟𝗢𝗠 / 𝟱 𝗦𝗘𝗣𝗧𝗘𝗠𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟱

#VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek #speelditvonkenhard