Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile
Toks 'n Tjops

@toksntjops

‘n Nuwe baadjie met die selfde hart. Kom kuier vrydae aande saam die span waar ons elke week se sport gebeure gaan bespreek.

ID: 1178502427

calendar_today14-02-2013 10:20:54

2,2K Tweet

11,11K Followers

228 Following

Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

As jy gedink het 38 is te oud vir die Bokke, dink weer! 🏉🔥 Deon Fourie het almal verras met sy uitnodiging na die Springbok-belyningskamp, en hy’s reg om nog ’n paar jong manne te wys hoe word dit gedoen! 💪🏆 Kan hy nog ’n seisoen in groen en goud pak? #TnT #DeonFourie

Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Wat ‘n EPIC show vanaand!  Goeie mense, great geselskap en natuurlik Chef Vaatjie se legendariese steaks! 🤤 Geniet die lang naweek en sien julle weer volgende week Vrydag om 20:00 net hier op kykNET TV!!

Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Dis amper uitspeeltyd, maar watter span het die regte kombinasie om die titel te jaag? 🏆 Bulle – Kan hul fisieke spel die verskil maak? Sharks – Kan hulle hul spel so behou tot in die finaal? Stormers – Kan hul los spel die ander spanne laat les opsê? #TnT #URC #SpelStylWen

Dis amper uitspeeltyd, maar watter span het die regte kombinasie om die titel te jaag? 🏆
Bulle – Kan hul fisieke spel die verskil maak?
Sharks – Kan hulle hul spel so behou tot in die finaal?
Stormers – Kan hul los spel die ander spanne laat les opsê?

#TnT #URC #SpelStylWen
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Die Noord-Suid Rugbytoernooi het groot treffers, briljante spel en ‘n paar skitterende drieë opgelewer! 🏆 Maar nou wil ons weet: Wie het regtig beïndruk? Was dit die ysters van die Noorde of die brute krag van die Suide?  #TnT #NoordSuidRugby

Die Noord-Suid Rugbytoernooi het groot treffers, briljante spel en ‘n paar skitterende drieë opgelewer! 🏆 Maar nou wil ons weet: Wie het regtig beïndruk? Was dit die ysters van die Noorde of die brute krag van die Suide?

#TnT #NoordSuidRugby
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Met die Meesterstoernooi om die draai, watter groot sportnaweek sal jy kies as jy net EEN moes kies – wat’s jou ultimate sport binge? Meesters Gholf daai stil spel, groot drama Wimbledon, met 'n aarbei of twee? Tour de France se fietse, lycra en pyn! IPL – krieket + chaos = ja!

Met die Meesterstoernooi om die draai, watter groot sportnaweek sal jy kies as jy net EEN moes kies – wat’s jou ultimate sport binge?
Meesters Gholf daai stil spel, groot drama
Wimbledon, met 'n aarbei of twee?
Tour de France se fietse, lycra en pyn!
IPL – krieket + chaos = ja!
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Met Wiese wat uit is – wie’s volgende in lyn vir daai nommer 8 Bok-trui? Hanekom bring daai klassieke fisieke styl, hard op die bal en stewig in die skrum. Roos is dinamies, vinnig op die voete, en altyd op soek na die oop ruimtes. Kwagga Smith, met sy ervaring én goeie tempo

Met Wiese wat uit is – wie’s volgende in lyn vir daai nommer 8 Bok-trui?

Hanekom bring daai klassieke fisieke styl, hard op die bal en stewig in die skrum.
Roos is dinamies, vinnig op die voete, en altyd op soek na die oop ruimtes.
Kwagga Smith, met sy ervaring én goeie tempo
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Vanaand is ‘n FEES – en nie net omdat Chef Vaatjie ‘n Paasfees bederf opdis nie (ja, jy gaan honger wees)! Die span het hulle nuwe pakkies aan en kyk net hoe spoggerig lyk hulle! 👉 kykNET TV & kykNET&kie – oor 10 minute. Jy weet mos, dis waar die gees altyd leef!

Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Kyk hoe lyk die Toks & Tjops-span! As styl ‘n sport was, was hulle op 'n voorblad! 🤣 Dankie aan Curve Gear wat ons span soos regte losie-legendes laat lyk! Skakel elke Vrydag aand in op kykNET & kykNET&kie en kom sien wie’s die mooiste in die losie aan getrek. #TnT #CurveGear

Kyk hoe lyk die Toks & Tjops-span! As styl ‘n sport was, was hulle op 'n voorblad! 🤣

Dankie aan Curve Gear wat ons span soos regte losie-legendes laat lyk! Skakel elke Vrydag aand in op kykNET & kykNET&kie en kom sien wie’s die mooiste in die losie aan getrek.

#TnT #CurveGear
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Twee van die heel bestes wat ooit die #10-trui gedra het – legends sonder twyfel.  Nou kyk ons na Sacha Feinberg-Mngomezulu ‘n talentvolle speler. Het hy die potensiaal om daardie selfde legend-status te bereik? Of is daar dalk nóg 'n naam wat ons moet dophou?

Twee van die heel bestes wat ooit die #10-trui gedra het – legends sonder twyfel.
Nou kyk ons na Sacha Feinberg-Mngomezulu ‘n talentvolle speler.
Het hy die potensiaal om daardie selfde legend-status te bereik?
Of is daar dalk nóg 'n naam wat ons moet dophou?
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Vandag vier ons nie net ‘n ongelooflike mens nie, maar ook ‘n ware inspirasie! 💫 Mag jou dag gevul wees met vreugde, lekker lag, hope liefde en natuurlik ‘n sappige tjoppie op die kole! 🥩🔥 Geniet elke oomblik, Breyton! 🥳🎁

Vandag vier ons nie net ‘n ongelooflike mens nie, maar ook ‘n ware inspirasie! 💫 Mag jou dag gevul wees met vreugde, lekker lag, hope liefde en natuurlik ‘n sappige tjoppie op die kole! 🥩🔥

Geniet elke oomblik, Breyton! 🥳🎁
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Van die krieketveld tot die fairway! AB de Villiers het ’n droomdag beleef toe hy saam met Christiaan Bezuidenhout ’n paar balletjies by die Masters Par 3 geslaan het en kyk, daai houe was amper so goed soos met sy krieketkolf! 😎⛳ SuperSport 🏆 kykNET TV

Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

WIE is die opwindendste jong ster wat tans op die veld?  Is dit Sasha "Side-step" Feinberg-Mngomezulu, Jan Hendrik "Scrum Monster" Wessels, of Ethan "Express Train" Hooker?  Of miskien sien jy ’n ander jong speler raak wat uitstaan? #TnT #URC #RugbyToekoms

WIE is die opwindendste jong ster wat tans op die veld?
Is dit Sasha "Side-step" Feinberg-Mngomezulu, Jan Hendrik "Scrum Monster" Wessels, of Ethan "Express Train" Hooker?
Of miskien sien jy ’n ander jong speler raak wat uitstaan?

#TnT #URC #RugbyToekoms
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Die span is in die losie en Hammie slaan bietjie vir Betway Eddie, dink julle hy kan Bakkies se rekord verby vat? Kom kuier saam ons vanaand 20:00 op kykNET TV en kykNET&kie

Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Kagiso Rabada is terug op die veld ná ’n maandlange skorsing vir ’n “Substance of Abuse”. Was die straf gepas of was dit maar net ’n ligte handdruk van die owerhede? #TnT #RabadaSkorsing #SA20

Kagiso Rabada is terug op die veld ná ’n maandlange skorsing vir ’n “Substance of Abuse”.
Was die straf gepas of was dit maar net ’n ligte handdruk van die owerhede?

#TnT #RabadaSkorsing #SA20
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Voor ’n groot sportsbyeenkoms is daar net twee dinge wat saak maak: 1️⃣ Jou span moet wen. 2️⃣  Jou bord moet regtig reg wees. Is jy all-in vir ‘n sappige burger?  Hou jy dit klassiek met steak en braaibroodjies?  Of gaan jy fancy met pasta of slaai?

Voor ’n groot sportsbyeenkoms is daar net twee dinge wat saak maak:
1️⃣ Jou span moet wen.
2️⃣  Jou bord moet regtig reg wees.

Is jy all-in vir ‘n sappige burger?
Hou jy dit klassiek met steak en braaibroodjies?
Of gaan jy fancy met pasta of slaai?
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Die #ToksnTjopsTheyRideAlong span het #TheMunga #RaceToTheSun voluit aangepak! Van Harties tot Sun City – met styl, sweet & gees. Julle’t nie net die pad gewen nie, maar ook harte! Baie geluk, ysters – ’n onvergeetlike avontuur! Castle Lager SA Betway ZA

Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Dis tyd vir die top 8 spanne om mekaar behoorlik vas te vat! Die #URC Play-Offs is hier en drie 🇿🇦 spanne is reg vir aksie!  Wie dink julle gaan deur halfeindronde toe? betway super Leigh-Anne Brown #TnT #URCPlayoffs #RugbyKoors

Dis tyd vir die top 8 spanne om mekaar behoorlik vas te vat! Die #URC Play-Offs is hier en drie 🇿🇦 spanne is reg vir aksie!

Wie dink julle gaan deur halfeindronde toe?
betway super Leigh-Anne Brown

#TnT #URCPlayoffs #RugbyKoors
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Die Franse Ope het afgeskop, en ons’s in die tyd van tennis-titanne! Dis tyd vir ’n GOAT-showdown! Wie gaan die titel dra – Federer, Nadal, Djokovic of Murray? #TnT #GOATgesprek

Die Franse Ope het afgeskop, en ons’s in die tyd van tennis-titanne!
Dis tyd vir ’n GOAT-showdown! Wie gaan die titel dra – Federer, Nadal, Djokovic of Murray?

#TnT #GOATgesprek
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Vandag vier ons ‘n man van staal, ‘n leier op en van die veld, en natuurlik ‘n legende in eie reg! 🏉💪🏾 Mag jou dag gevul wees met lag, en ‘n lekker stukkie koek!  Geniet elke sekonde! 🥳🎁

Vandag vier ons ‘n man van staal, ‘n leier op en van die veld, en natuurlik ‘n legende in eie reg! 🏉💪🏾 Mag jou dag gevul wees met lag, en ‘n lekker stukkie koek!

Geniet elke sekonde! 🥳🎁
Toks 'n Tjops (@toksntjops) 's Twitter Profile Photo

Haal daai gholfhandskoene uit – Lost City wag!  TnT Golf Dag is terug op 25 & 26 Aug 2025  Dis nie net gholf nie – dis ‘n fees van lag, vleis & gees! Bespreek: [email protected] Dankie borge: kykNET TV, Betway ZA, Castle Lager SA, Malu, Renault South Africa, Beefmaster, Chargo!

Haal daai gholfhandskoene uit – Lost City wag!
TnT Golf Dag is terug op 25 & 26 Aug 2025
Dis nie net gholf nie – dis ‘n fees van lag, vleis & gees!

Bespreek: tntgolfday@gmail.com
Dankie borge: kykNET TV, Betway ZA, Castle Lager SA, Malu, Renault South Africa, Beefmaster, Chargo!