Strikdas Film (@strikdasmovie) 's Twitter Profile
Strikdas Film

@strikdasmovie

Kom ontmoet vir Vossie en Willemien in fliekteasters 3 April 2015

ID: 2708640698

calendar_today05-08-2014 07:28:09

575 Tweet

260 Followers

75 Following

Strikdas Film (@strikdasmovie) 's Twitter Profile Photo

Saterdag 23 Junie om 21:00 kry jy weer ‘n geleentheid om Strikdas te sien op kykNET. As jy dit nog nie gesien het nie, het jy uitgemis op baie. Moet dit dan nie verder aan jouself doen nie en maak seker jy loop dit nie weer mis nie.

Strikdas Film (@strikdasmovie) 's Twitter Profile Photo

‘n Splinternuwe Suid-Afrikaanse aanlyn Christelike TV-kanaal maak 1 September sy buiging. #roeptv facebook.com/strikdasfilm/v…