Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile
Sokker Sondae

@sokkersondae

#1 Afrikaanse Podcast oor die Premier League, Fantasy Premier League en ander sokker nuus. Aangebied deur @CFalck @christiaanbarns @constant_8

ID: 1286658233206288387

linkhttps://linktr.ee/sokkersondae calendar_today24-07-2020 13:43:40

484 Tweet

341 Takipçi

136 Takip Edilen

Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

🚨 NUWE EPISODE #106 Op hierdie week se episode praat ons oor die afgelope rekord transfer window en die verskillende hoogtepunte. Ons praat ook oor Ange ball en die nuwe gees in die Spurs squad. 🎙️⚽️ Is dit die regte tyd is om jou wildcard te speel? 🤷‍♂️ Kom luister saam! 🫡

🚨 NUWE EPISODE #106

Op hierdie week se episode praat ons oor die afgelope rekord transfer window en die verskillende hoogtepunte.

Ons praat ook oor Ange ball en die nuwe gees in die Spurs squad. 🎙️⚽️

Is dit die regte tyd is om jou wildcard te speel? 🤷‍♂️

Kom luister saam! 🫡
Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

🚨 NUWE EPISODE #106 In opbou na die opkomende NLD kies ons 'n gekombineerde XI-tal uit Spurs en Arsenal spelers en gee ons ook ons voorspellings van wat op die dag gaan gebeur. ⚪️🔴 Ons bespreek United se nederlaag teen Brighton en Man City se comeback teen West Ham.

🚨 NUWE EPISODE #106
 
In opbou na die opkomende NLD kies ons 'n gekombineerde XI-tal uit Spurs en Arsenal spelers en gee ons ook ons voorspellings van wat op die dag gaan gebeur. ⚪️🔴

Ons bespreek United se nederlaag teen Brighton en Man City se comeback teen West Ham.
Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

🚨 NUWE EPISODE #108 Hierdie week praat ons oor die absolute fiasco wat die naweek afgespeel het by die Tottenham Hotspur stadion. Ons praat ook oor Newcastle en hulle groot Champions League wen teen PSG en ook natuurlik oor die nuutste FPL kopkrappers. 🔗Link in Bio

🚨 NUWE EPISODE #108

Hierdie week praat ons oor die absolute fiasco wat die naweek afgespeel het by die Tottenham Hotspur stadion.

Ons praat ook oor Newcastle en hulle groot Champions League wen teen PSG en ook natuurlik oor die nuutste FPL kopkrappers.

🔗Link in Bio
Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

Môre môre In ons nuutste episode gesels Falck, Conna, Barns en Brennas oor die beste striking partnerships van die Premier League era – van Ronaldo en Rooney tot Kane en Son. Kom luister saam!

Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

🚨 Episode 112 is uit - Die Beste Bicycle van alle tye? In die week se episode bespreek ons Garnacho se goal. Halaand breek die record vir die vinnigste tot 50 goals in die PL. Arsenal se defence en goalkeeping situasie word ook in diepe ontleed. tr.ee/gSaPgUkySk