Simon Malherbe
@simonpromo1
ID: 1244406062
05-03-2013 18:58:42
8 Tweet
23 Followers
57 Following
Baie dankie aan al die Maties Rugby Club ondersteuners vir jule ondersteuning sover in die Varsity Cup en die wat by die UCT wedstryd was maandag
Oppad Vleesbaai toe! erhardertjie #hengel #paella #watislisensiesnoueintlik #brandewyn #houbenehou
Wie wil nou sokker kyk as dit die Varsity Cup finaal is!Sterkte Chris Rossouw Helmut en Maties Rugby Club #diebekerkomhuistoe
Geluk erhardertjie met jou oom-wording #manraaknououd #bottelmaakhomselfnievolnie