
Select Musiek
@selectmusiek
Ons vul die wêreld met emosie deur Afrikaanse musiek.
Besoek gerus ons webtuiste
selectmusiek.co.za/kunstenaars/
ID: 73369656
11-09-2009 12:00:31
14,14K Tweet
30,30K Followers
12,12K Following






Kyk wie is die geisg op #CountryMusiek die week!!! Kom geniet Refentse se nuwe enkelsnit #Nykie hier op Spotify Africa se playlist!






𝐄𝐞𝐧 𝐚𝐚𝐧𝐝. 𝐄𝐞𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐡𝐨𝐨𝐠. 𝐀𝐥 𝐣𝐨𝐮 𝐠𝐮𝐧𝐬𝐭𝐞𝐥𝐢𝐧𝐠𝐞. 𝐃𝐢𝐬 𝐊𝐫𝐨𝐧𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟓! Koop jou kaartjies voor dit uitverkoop! 30 Augustus – sien jou daar! linktr.ee/kronefans kykNET TV Jacaranda FM Standard Bank ZA iTickets.co.za LIFT Airline

Ons hoor dié speellys sit ’n glimlag op jou gesig nog voor die eerste song speel! Druk ‘play’ en sien self! open.spotify.com/playlist/24kJI…... Nou Beskikbaar op Spotify Africa


NET die bestes, net vir jou! Luister die speellys nou op Apple Music Spotify Africa of YouTube! lnk.to/Afrikaans







Kyk wie is die gesig op #AfrikaanseHits die week! Maak seker julle begin die naweek op 'n goeie noot met die lekker Spotify Africa playlist 🎧

