SSK (@ssk_group) 's Twitter Profile
SSK

@ssk_group

ID: 558362494

linkhttp://www.ssk.co.za calendar_today20-04-2012 05:54:29

625 Tweet

97 Takipçi

22 Takip Edilen

SSK (@ssk_group) 's Twitter Profile Photo

Sitrus pluksak van PVC Blou, vervaardig deur die SSK Seile afdeling. Skakel gerus vir Lappies Martin by Tel: 028 514 8781

SSK (@ssk_group) 's Twitter Profile Photo

Vergeet van Superman-, Spiderman- en Batman partytjies. 'n New Holland partytjie is die nuwe "in ding"! Plaasjapie JP Britz van Herbertsdale het sy 2 de verjaarsdag die naweek gevier. Sy oupa Japie Britz was... facebook.com/13685180638928…

SSK (@ssk_group) 's Twitter Profile Photo

Dis naweek en dit kook by AgriLand Mosselbaai. Die Buf kraai koning die naweek en hoor en sien vergaan. facebook.com/Sentraal.Suid.…

SSK (@ssk_group) 's Twitter Profile Photo

Twee jong boere uit die SSK streek is genomineer as deelnemers aan die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer-van-die-jaar kompetisie. Baie geluk, Johan van der Schyff (Plettenbergbaai) en Nicolaas Jonker... facebook.com/13685180638928…

SSK (@ssk_group) 's Twitter Profile Photo

As dit reën in die SSK streek. Rian Fourie se foto's van Herbertsdale, Gouritz, Mosselbaai, Wildernis en Swartvlei: Die mooi van die plekke waar ons bly.

SSK (@ssk_group) 's Twitter Profile Photo

Nie 'n Suid-Afrikaanse video nie, maar die liefde tussen mens en natuur is universeel. facebook.com/Sentraal.Suid.…