ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile
ProntuitTV

@prontuittv

Ons ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by 'n wye spektrum Suid-Afrikaners.

ID: 709671600392691712

calendar_today15-03-2016 09:24:29

2,2K Tweet

1,1K Followers

176 Following

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Wat is nageboortedepressie? In Suid-Afrika het studies bevind dat meer as 30% van vroue ly, tydens of na swangerskap, aan ’n gemoedsversteuring. Ons gesels Dinsdagaand (môreaand) op ProntuitTV met twee sielkundiges en ’n ma wat self aan nageboortedepressie gely het. kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

ProntuitTV gesels vanaand met jong ambisieuse Suid-Afrikaners wat planne beraam om hulle medemens te help: van om kostes in voedselproduksie te verlaag, energie- en waterbesparing, tot beter stad- en streeksbeplanning. Prontuit Dinsdagaand 21:00 op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Wil jong Suid-Afrikaners bly, of gaan hulle gly? Vanaand gesels ProntuitTV met jong planmakers wat kies om te bly en trou sweer aan ’n beter Suid-Afrika vir almal. Skakel om 21:00 in op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Kreun jy ook as die paaiment vir jou mediese fonds nou aan die einde van die maand afgetrek word? Wat kan ons doen om ‘n lang en duur besoek aan die hospitaal te vermy? Hoe verhoed jy sekere siektes? ProntuitTV gesels moreaand oor voorkomende gesondheid. kykNET TV

Kreun jy ook as die paaiment vir jou mediese fonds nou aan die einde van die maand afgetrek word? Wat kan ons doen om ‘n lang en duur besoek aan die hospitaal te vermy? Hoe verhoed jy sekere siektes?
ProntuitTV gesels moreaand oor voorkomende gesondheid. kykNET TV
ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Hoe voorkom jy sekere siektes? Wat kan ons by die wêreld se Blue Zones leer oor ‘n gesonde leefstyl? Ons gesels met kenners oor voorkomende gesondheid. ProntuitTV vanaad om 21:00 op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

In 2020 het die Internasionale Vereniging van Ultra-hardlopers ‘n massiewe studie oor ultra-wedlope gedoen. Dit het bewys dat Suid-Afrikaners die vinnigste gemiddelde tye in die wêreld het. Hoekom is ons so gaande oor uithousport? ProntuitTV Dinsdagaand, om 21:00 op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

ProntuitTV kyk na uithousport en gesels met die perderuiters Jakkie en Ewen Mellet, die ultra-atleet Adéle Broodryk, en die seiljagvaarder, Kirsten Neuschäfer, wat die 2022 Golden Globe-wedvaart gewen het. Skakel Dinsdagaand om 21:00 in op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Aanhouer wen, lui die gesegde. ProntuitTV ondersoek uithousport - van ‘n reuse seiljagverdvaart tot uithouritte met perde, en die allergewilde Comrades-wedloop. Moenie vanaand se episode van Prontuit misloop nie, 21:00 op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Talle Suid-Afrikaners sukkel jare lank om hulle boedels te beredder. Daar is haakplekke by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) én die meesterskantoor. Hoe kan dit aangespreek word? Skakel vanaand om 21:00 in vir ProntuitTV op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

13 000 ha se grond rondom Bela-Bela in Limpopo het onder vlamme deurgeloop oor Erfenis-naweek. Byna die hele Mabalingwe-natuurreservaat het afgebrand, en 56 huise is in puin gelaat. Skakel Dinsdagaand om 21:00 in vir ProntuitTV op kykNET TV .

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

ProntuitTV op Leigh-Anne Brown kyk na die brande wat oor Erfenis-naweek verwoesting gesaai het by die Mabalingwe-natuurreservaat in Limpopo - 56 huise was vernietig. Vanaand om 21:00.

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Ons gesels vanaand op ProntuitTV oor hoe Suid-Afrikaners die aanhoudende blootstelling aan trauma hanteer: Is ons werklik ’n veerkragtige nasie of is ons terminaal getraumatiseerd? Prontuit elke Dinsdag om 21:00 op kykNET TV

Ons gesels vanaand op ProntuitTV oor hoe Suid-Afrikaners die aanhoudende blootstelling aan trauma hanteer: Is ons werklik ’n veerkragtige nasie of is ons terminaal getraumatiseerd?

Prontuit elke Dinsdag om 21:00 op kykNET TV
ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Byna elke Suid-Afrikaner het ’n storie om te deel oor ‘n inbraak, kaping of soortgelyke misdade wat hulle self ervaar het. Hoe hanteer ons hierdie trauma? Is ons werklik ‘n veerkragtige nasie, of is ons net terminaal getraumatiseerd? Skakel 21:00 in vir ProntuitTV op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Ons gesels dié week op ProntuitTV oor die voordele en uitdagings van moderne ouerskap: Om ’n ouereenheid te vorm wat goed sáámwerk, is nie aldag maklik nie, en hoe hanteer enkelouers dit? Dinsdag 21:00 op Leigh-Anne Brown

Ons gesels dié week op ProntuitTV oor die voordele en uitdagings van moderne ouerskap: Om ’n ouereenheid te vorm wat goed sáámwerk, is nie aldag maklik nie, en hoe hanteer enkelouers dit?

Dinsdag 21:00 op Leigh-Anne Brown
ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Watter vaardighede verg dit deesdae om ’n ouer te wees? Hoe kan ’n mens die beste ouerskapvennootskap, oftewel ’n verenigde front as ouers, skep en op voortbou? Ons gesels oor die voordele en uitdagings van ouerskap in ’n moderne wêreld. ProntuitTV vanaand, 21:00 op kykNET TV

ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Geseënde Kersfees! Dit is ‘n tyd vir geliefdes en welwillendheid, maar dit beteken nie dat ‘n familiesaamtrek altyd maanskyn en rose is nie. Hoe hanteer ons moeilike familieverhoudings tydens die feesseisoen? Moenie ProntuitTV Dinsdag 21:00 misloop nie. kykNET TV

Geseënde Kersfees! Dit is ‘n tyd vir geliefdes en welwillendheid, maar dit beteken nie dat ‘n familiesaamtrek altyd maanskyn en rose is nie. Hoe hanteer ons moeilike familieverhoudings tydens die feesseisoen?

Moenie ProntuitTV Dinsdag 21:00 misloop nie.
kykNET TV
ProntuitTV (@prontuittv) 's Twitter Profile Photo

Meeste van ons was al aan tafel saam met familielede met wie ons nie 100% saamstem oor alles in die lewe nie. Hoe hanteer jy hierdie potensiële konflik oor Kersfees? Skakel vanaand 21:00 in op kykNET TV vir die laaste episode van ProntuitTV

Meeste van ons was al aan tafel saam met familielede met wie ons nie 100% saamstem oor alles in die lewe nie. Hoe hanteer jy hierdie potensiële konflik oor Kersfees?

Skakel vanaand 21:00 in op kykNET TV  vir die laaste episode van ProntuitTV