OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile
OnsAkademia

@onsakademia

Akademia is hoëronderwysinstelling uit die Afrikaanse gemeenskap vir die Afrikaanse gemeenskap.

ID: 1428646448

linkhttps://bit.ly/m/Akademia calendar_today14-05-2013 19:18:02

3,3K Tweet

3,3K Followers

787 Following

OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Wil jy ʼn middelvlak- of senior bestuurder in die onderwysveld word? Kom kuier saam tydens die aanlyn inligtingsessie oor die Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur, en vind uit hoe dié program studente toerus om die beginsels van opvoedkundige leierskap te verstaan.

Droom jy daarvan om jou eie onderneming te begin? Vind meer uit oor Akademia se BComHons (Ondernemingsbestuur)-program tydens die aanlyn inligtingsessie op 20 November om 17:30. Registreer hier: akademia.ac.za/inligtingsessi… #MyAkademia # Ondernemingsbestuur

Droom jy daarvan om jou eie onderneming te begin? Vind meer uit oor Akademia se BComHons (Ondernemingsbestuur)-program tydens die aanlyn inligtingsessie op 20 November om 17:30. Registreer hier: akademia.ac.za/inligtingsessi… 

#MyAkademia # Ondernemingsbestuur
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Verbreed jou loopbaanhorison deur Akademia se BComHons (Ondernemingsbestuur)-program nauurs oor afstand te voltooi. Vind meer uit oor klasbywoning, toelatingsvereistes, die aansoekproses en méér tydens die aanlyn inligtingsessie. Bespreek jou plek hier: akademia.ac.za/inligtingsessi…

Die konstruksiefase van Akademia se wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria is gereed om ʼn aanvang te neem. Deel die dag saam met ons en kom trap pionierspore! Bespreek jou plek hier: akademia.ac.za/sooispit-uitno… Sessie een | 12:00 Sessie twee | 13:00 Sessie drie | 14:00

Die konstruksiefase van Akademia se wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria is gereed om ʼn aanvang te neem. Deel die dag saam met ons en kom trap pionierspore! Bespreek jou plek hier: akademia.ac.za/sooispit-uitno… 
Sessie een | 12:00
Sessie twee | 13:00
Sessie drie | 14:00
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

#VAKANTEPOS | Koördineerder: Sentrum [George] Akademia het ʼn pos vir ʼn koördineerder: Sentrum in die Studentesake-afdeling beskikbaar. Die pos sal in George gesetel wees. Aansoeke sluit op Maandag 1 Desember. Klik hier vir meer inligting: akademia.ac.za/vakante-poste/

#VAKANTEPOS | Koördineerder: Sentrum [George]
Akademia het ʼn pos vir ʼn koördineerder: Sentrum in die Studentesake-afdeling beskikbaar. Die pos sal in George gesetel wees. Aansoeke sluit op Maandag 1 Desember. Klik hier vir meer inligting: akademia.ac.za/vakante-poste/
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Vandag is #Wêreldfilosofiedag. Akademia het onlangs die opwindende nuus bekendgemaak dat BAHons (Filosofie) vanaf 2026 nauurs oor afstand aangebied sal word. Kom kuier aanlyn saam met die Akademia-span op Woensdag 26 November om 18:00. Registreer hier: akademia.ac.za/inligtingsessi…

En so kom vanjaar se navorsingsweek tot ʼn einde. Deur die loop van die week is daar sessies oor ʼn wye verskeidenheid onderwerpe deur verskeie Akademia-kundiges aangebied. Vandag ontvang topnavorsers erkenning vir hulle bydrae tot hul onderskeie vakgebiede. #MyAkademia

En so kom vanjaar se navorsingsweek tot ʼn einde. Deur die loop van die week is daar sessies oor ʼn wye verskeidenheid onderwerpe deur verskeie Akademia-kundiges aangebied. Vandag ontvang topnavorsers erkenning vir hulle bydrae tot hul onderskeie vakgebiede. 

#MyAkademia
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Hier is die volgende boek wat op jou boekrak moet pryk wat met trots deur Akademia Uitgewery bekendgestel word. Kom luister na Johannes D Froneman se gesprek oor sy nuwe praktiese handleiding vir joernaliste. RSVP hier: akademia.ac.za/boekbekendstel…

Ken jy iemand wat hul studiereis by Akademia wil begin? Verdien R500 deur ʼn voornemende student aan te moedig om hul studie by Akademia in 2026 te begin. Lees meer hier: akademia.ac.za/student-werf-s… B’s en V’s geld. #MyAkademia #Fonties #StudentWerfStudent

Ken jy iemand wat hul studiereis by Akademia wil begin? Verdien R500 deur ʼn voornemende student aan te moedig om hul studie by Akademia in 2026 te begin. Lees meer hier: akademia.ac.za/student-werf-s… 

B’s en V’s geld.

#MyAkademia #Fonties #StudentWerfStudent
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Die sooispitseremonie van die Akademia-kampus is ʼn viering van ʼn vrye toekoms – ʼn wêreldklas studietuiste vir 5 000 Fonties! Bespreek jou plek vir een van drie sessies vir die sooispitopedag hier: akademia.ac.za/sooispit-uitno… Sessie een | 12:00 Sessie twee | 13:00 Sessie drie | 14:00

Die sooispitseremonie van die Akademia-kampus is ʼn viering van ʼn vrye toekoms – ʼn wêreldklas studietuiste vir 5 000 Fonties! Bespreek jou plek vir een van drie sessies vir die sooispitopedag hier: akademia.ac.za/sooispit-uitno… 
Sessie een | 12:00
Sessie twee | 13:00
Sessie drie | 14:00
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

#Blitsfeit Skryfnet is ʼn gesamentlike projek van Akademia en Maroela Media. Hierdie platform bied werkswinkels aan om kursusgangers met vaardighede toe te rus om hul skryfwerk na nuwe hoogtes te neem. Klik hier om meer uit te vind: skryfnet.co.za/kursusse/

#Blitsfeit 
Skryfnet is ʼn gesamentlike projek van Akademia en Maroela Media. Hierdie platform bied werkswinkels aan om kursusgangers met vaardighede toe te rus om hul skryfwerk na nuwe hoogtes te neem. Klik hier om meer uit te vind: skryfnet.co.za/kursusse/
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Ons tel die dae af tot die sooispitopedag! Nog nét drie dae om te gaan. Hierdie geleentheid vier die aanvang van die konstruksiefase van Akademia se wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria. Wees deel van dié mylpaal op 28 November deur hier te RSVP: akademia.ac.za/sooispit-uitno…

Die Akademia-uitgewery het vandag trots sy nuutste publikasie bekendgestel: 𝐾𝑜𝑛𝑠𝑡𝑟𝑢𝑘𝑡𝑖𝑒𝑤𝑒 𝑗𝑜𝑒𝑟𝑛𝑎𝑙𝑖𝑠𝑡𝑖𝑒𝑘 𝑣𝑖𝑟 𝑣𝑎𝑛𝑑𝑎𝑔, deur prof. Johannes D Froneman. Tydens dié bekendstelling het Froneman lig gewerp oor hierdie nuwe handleiding vir joernaliste.

Môre is die groot dag! Kom ervaar self hoe daar vanuit die stof ʼn kampusdroom verrys. Indien jy nog nie bespreek het vir die sooispitopedag wat op 28 November op die Akademia-kampusgronde in die ooste van Pretoria plaasvind nie, bespreek jou plek op die Akademia-webblad.

2025-matrikulant, het jy geweet dat jy tot R50 000 op jou studie aan Akademia kan spaar? In 2025 het Akademia ʼn bedrag van R1,9 miljoen in merietebeurse aan matrikulante wat goed presteer uitbetaal. Lees meer hier: akademia.ac.za/merietebeursin… #MyAkademia #Merietebeurs #Fonties

2025-matrikulant, het jy geweet dat jy tot R50 000 op jou studie aan Akademia kan spaar? In 2025 het Akademia ʼn bedrag van R1,9 miljoen in merietebeurse aan matrikulante wat goed presteer uitbetaal. Lees meer hier: akademia.ac.za/merietebeursin…

#MyAkademia #Merietebeurs #Fonties
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Indien jy nie vandag die geskiedkundige sooispitopedag van die Akademia-kampusontwikkeling kon bywoon nie, sit terug en geniet hierdie voëlvlugoorsig. Lees meer oor die #Toekomsbouer-veldtog hier: toekomsbouer.co.za #MyAkademia #Kanton

OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

#KykHier Oorweeg jy dit om ʼn program nauurs oor afstand te studeer? Akademia se nauurse afstandsmodel word oor ʼn netwerk van sentrums of via e-leer aangebied. Kyk hier na hoe die studentelewe by een van Akademia se sentrums lyk. #MyAkademia #Nauurs

OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Is Kersinkopies steeds op jou moet-doen-lysie? Plaas jou bestelling voor 11 Desember op Die Winkel. Die laaste bestellings word op 12 Desember versend. Besoek die webblad om te sien watter produkte beskikbaar is: winkel.akademia.ac.za #MyAkademia #DieWinkel #Kersfees

Is Kersinkopies steeds op jou moet-doen-lysie? Plaas jou bestelling voor 11 Desember op Die Winkel. Die laaste bestellings word op 12 Desember versend. Besoek die webblad om te sien watter produkte beskikbaar is: winkel.akademia.ac.za

#MyAkademia #DieWinkel #Kersfees
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Begin jy jou studiereis in 2027? By Akademia is studentwees soveel méér as net jou studie. Dit is ʼn tuiste waar jy sinvolle gesprekke kan voer, lewenslange vriendskappe kan vorm en jou roeping kan uitleef. Bespreek hier: akademia.ac.za/kampusopedag-2… #MyAkademia

Begin jy jou studiereis in 2027? By Akademia is studentwees soveel méér as net jou studie. Dit is ʼn tuiste waar jy sinvolle gesprekke kan voer, lewenslange vriendskappe kan vorm en jou roeping kan uitleef. Bespreek hier: akademia.ac.za/kampusopedag-2…

#MyAkademia
OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Akademia se hoof van Bemarking en Kommunikasie verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag, dr. Zydèlia Venter! Mag die nuwe lewensjaar met sukses en mooi herinneringe gevul wees. #MyAkademia #Verjaar #KollegaKollig

Akademia se hoof van Bemarking en Kommunikasie verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag, dr. Zydèlia Venter! Mag die nuwe lewensjaar met sukses en mooi herinneringe gevul wees. 

#MyAkademia #Verjaar #KollegaKollig