Solhelpendehand
@noethhannes
Uitvoerende Direkteur: Solidariteit Helpende Hand
ID: 1034013536308088833
https://helpendehand.co.za/ 27-08-2018 09:43:32
1,1K Tweet
1,1K Takipçi
619 Takip Edilen
"Laat ons bou en werk en voorspoed verseker. Laat ons ons besighou met die ontwikkeling van ons gemeenskappe!" - Solhelpendehand. Solidariteit Dirk Hermann Flip Buys
Volgens Dawie Roodt is landbou, finansies, medies en onderwys die vier industrië wat die meeste gaan verander in die toekoms. Solidariteit Dirk Hermann Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Solidariteit Solhelpendehand
Die middelklas word gewoonlik gedefinieer as 'n sekere groep met 'n sekere inkomste. Volgens Dawie Roodt moet hul eerder gedefinieer word as 'n 'sekere groep met 'n sekere waardestelsel en netwerk'. #HelpendeHand #Simposium2022 #Gemeenskapsontwikkeling #HelpendeHandGemeenskappe
'Opleiding gee vir jou 'n werk. Maar opvoeding gee vir jou 'n loopbaan! - Flip Buys Solidariteit Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Solhelpendehand Solhelpendehand #gemeenskapsontwikkeling #helpendehand #simposium2022 #HelpendeHandgemeenskappe
Ons wil ons kinders grootmaak waar hulle kan woon en werk en leef en laat leef. Om dit te kan doen, moet ons ons gemeenskappe ontwikkel, bou en bewaar #HelpendeHand #Simposium2022 #Gemeenskapsontwikkeling #HelpendeHandGemeenskappe Solidariteit Solhelpendehand Dirk Hermann
Solhelpendehand #versekervoorspoed-kongres 2022! Skakel gerus regstreeks in by ons #mediakonferensie om 12:30. youtube.com/watch?v=XIgdEl… Solidariteit Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Solhelpendehand Solhelpendehand OnsAkademia Maroela Media
#VersekerVoorspoed. Onlangse navorsing deur Solhelpendehand dui daarop aan dat 60% Afrikaners nie voldoende aftreevoorsiening het nie. #helpendehand #gemeenskapsnavorsing Solidariteit Solidariteit Beweging / Solidarity Movement
Sit jou hart in jou gemeenskap. Besoek buff.ly/3wYxN3f om in verskil in jou #gemeenskap te maak! #versekervoorspoed #helpendehand Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Solidariteit Solhelpendehand Dirk Hermann Maroela Media
Ons plant om 'n toekoms! Dirk Hermann, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging / Solidarity Movement vertel meer oor die toekoms van die Afrikaner by Solhelpendehand se #VersekerVoorspoedKongres2022. #versekervoorspoed #gemeenskapsontwikkeling Solidariteit Solhelpendehand Solhelpendehand
Trotse personeel en vrywilligers by Solhelpendehand se #VersekerVoorspoed Kongres 2022. #versekervoorspoed #helpendehand Solidariteit Solhelpendehand Dirk Hermann Solhelpendehand
Maak so saam met Solhelpendehand 'n verskil in jou gemeenskap. Besoek sluitaan.co.za Dirk Hermann Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Solidariteit
57% van die respondente is finansieel slegter af as drie jaar gelede (Na Covid) #gemeenskapsnavorsing #versekervoorspoedkongres #helpendehand Solidariteit Dirk Hermann Netwerk24 Pretoria Rekord Maroela Media
11% van die respondente in Solhelpendehand se onlangse #gemeenskapsnavorsing sien om na ander volwassenes #helpendehand #versekervoorspoedkongres #versekervoorspoed Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Solidariteit Solhelpendehand Solhelpendehand
Gesondheidsorg blyk ook vir baie ’n uitdaging te wees 20% (1 uit vyf respondente) behoort aan geen mediese fonds nie. #helpendehand #gemeenskapsnavorsing #versekervoorspoedkongres2022 Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Maroela Media Netwerk24
Emosionele kwessies in ons gemeenskappe: 54% ly aan angs, 53% ly aan depressie en 47% het aangedui dat hulle eensaam is. #gemeenskapsnavorsing #helpendehand #versekervoorspoedkongres #versekervoorspoed Netwerk24 Pretoria Rekord Maroela Media
Besoek @Solhelpendehand se webtuiste by buff.ly/38u9YXG om die nasionale en provinsiale navorsingsverslae af te laai vir meer inligting. #versekervoorspoed #helpendehand #gemeenskapsnavorsing Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Solidariteit Solhelpendehand Solhelpendehand
40% van die respondente het nie voldoende inkomste om hul uitgawes te dek nie. #gemeenskapsnavorsing #helpendehand #versekervoorspoedkongres #versekervoorspoed Solidariteit Maroela Media Netwerk24 Pretoria Rekord
#VersekerVoorspoedKongres: 23% (byna 1 uit 4) van die respondente se gesamentlike huishoudelike inkomste beloop minder as R14 000 per maand. #gemeenskapsnavorsing #helpendehand. Solidariteit Beweging / Solidarity Movement Solidariteit Solhelpendehand Dirk Hermann