NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile
NB Publishers

@nbpublishers

🇿🇦's largest home-grown publishing company.

📚Imprints: Tafelberg, H&R, Queillerie, Kwela, Pharos, Best Books, Melinda Ferguson Books, and Lux Verbi.

ID: 21076344

linkhttp://www.nb.co.za/ calendar_today17-02-2009 09:32:49

11,11K Tweet

7,7K Takipçi

1,1K Takip Edilen

NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

📚NUUT IN MEI📚 'Die dood van Rachel April' deur P.P. Fourie. Joernalis en meesterstudent Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Lesea du Plessis, ’n medestudent, stel ondersoek in. 🔗Vir meer: ow.ly/SRb050VWSHX

📚NUUT IN MEI📚

'Die dood van Rachel April' deur P.P. Fourie.

Joernalis en meesterstudent Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Lesea du Plessis, ’n medestudent, stel ondersoek in.

🔗Vir meer: ow.ly/SRb050VWSHX
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

📚NOU BESKIKBAAR📚 'Maklik met Marinda' deur Marinda Engelbrecht. ’n Keur van al Marinda se toekatyd-resepte, die goue gunstelinge waarmee sy grootgeword het! 👩‍🍳 🔗Vir meer: ow.ly/GrjQ50VWUb4

📚NOU BESKIKBAAR📚

'Maklik met Marinda' deur Marinda Engelbrecht.

’n Keur van al Marinda se toekatyd-resepte, die goue gunstelinge waarmee sy grootgeword het! 👩‍🍳

🔗Vir meer: ow.ly/GrjQ50VWUb4
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

Die wenners vir die 2025 UJ-pryse vir Afrikaans is onlangs aangekondig.📚 🏆Die 2025 UJ-prys: Ingrid Winterbach vir 'Onrus op Steynshoop' (Human & Rousseau). 🏆Die 2025 UJ-debuutprys: Gaireyah Fredericks vir 'Een voet innie kabr' (Kwela). BAIE GELUK aan hierdie twee skrywers!

Die wenners vir die 2025 UJ-pryse vir Afrikaans is onlangs aangekondig.📚

🏆Die 2025 UJ-prys: Ingrid Winterbach vir 'Onrus op Steynshoop' (Human & Rousseau).
🏆Die 2025 UJ-debuutprys: Gaireyah Fredericks vir 'Een voet innie kabr' (Kwela).

BAIE GELUK aan hierdie twee skrywers!
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

Join us at the launch of 'Behind Prison Walls' by Edwin Cameron, Rebecca Gore, and Sohela Surajpal!📚 Please see the invitation below. 🔗For more: ow.ly/3SU150VXyWM

Join us at the launch of 'Behind Prison Walls' by Edwin Cameron, Rebecca Gore, and Sohela Surajpal!📚 

Please see the invitation below.

🔗For more: ow.ly/3SU150VXyWM
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚 'Die vrou in die blou mantel' deur Deon Meyer is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal! 🔗Vir meer: nb.co.za

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚

'Die vrou in die blou mantel' deur Deon Meyer is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal!

🔗Vir meer: nb.co.za
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

Kom kuier saam by die bekendstelling van 'Twyfelbos' deur François Loots!📚 Sien asb. die uitnodiging onder! 🔗Vir meer: ow.ly/IKlp50VXAoi

Kom kuier saam by die bekendstelling van 'Twyfelbos' deur François Loots!📚

Sien asb. die uitnodiging onder!

🔗Vir meer: ow.ly/IKlp50VXAoi
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

📚NOW AVAILABLE📚 'Corporate Newsman' by Kaizer Nyatsumba. Kaizer Nyatsumba, renowned journalist and commentator turned senior business executive, tells his remarkable story of transition and integrity. 🔗For more information: ow.ly/j9cc50VXzB7

📚NOW AVAILABLE📚

'Corporate Newsman' by Kaizer Nyatsumba.

Kaizer Nyatsumba, renowned journalist and commentator turned senior business executive, tells his remarkable story of transition and integrity.

🔗For more information: ow.ly/j9cc50VXzB7
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

Daar word weekliks twee van ons boeke as Huisgenoot-blokraaipryse weggegee📚 Hierdie week, (29 Mei uitgawe), is 'Marinda kook met blikkies en pakkies' deur Marinda Engelbrecht en 'Portchie' deur Portchie die gekose boeke! 🔗Meer oor hierdie boeke: nb.co.za/af/home

Daar word weekliks twee van ons boeke as Huisgenoot-blokraaipryse weggegee📚

Hierdie week, (29 Mei uitgawe), is 'Marinda kook met blikkies en pakkies' deur Marinda Engelbrecht en 'Portchie' deur Portchie die gekose boeke!

🔗Meer oor hierdie boeke: nb.co.za/af/home
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚 'Skepsel' deur Willem Anker is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal! 🔗Vir meer: nb.co.za

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚

'Skepsel' deur Willem Anker is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal!

🔗Vir meer: nb.co.za
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

Redi Tlhabi's insight on 'Behind Prison Walls' by Edwin Cameron, Rebecca Gore, and Sohela Surajpal!📚 🔗For more information: ow.ly/uTuW50VYHSs

Redi Tlhabi's insight on 'Behind Prison Walls' by Edwin Cameron, Rebecca Gore, and Sohela Surajpal!📚

🔗For more information: ow.ly/uTuW50VYHSs
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

'Hoe ek dit onthou' deur Francois van Coke en Annie Klopper is nou as 'n luisterboek beskikbaar!🤩📚 🎧MEER HIER: ow.ly/AFHf50VZTIh

'Hoe ek dit onthou' deur Francois van Coke en Annie Klopper is nou as 'n luisterboek beskikbaar!🤩📚

🎧MEER HIER: ow.ly/AFHf50VZTIh
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

📚NOW AVAILABLE📚 'Behind Prison Walls' by Edwin Cameron, Rebecca Gore, and Sohela Surajpal. Along with colleagues, Edwin Cameron suggests abolishing minimum sentences, cash bail, and decriminalizing drug use to improve safety and justice. 🔗More info: ow.ly/iuK350VZQsq

📚NOW AVAILABLE📚

'Behind Prison Walls' by Edwin Cameron, Rebecca Gore, and Sohela Surajpal.

Along with colleagues, Edwin Cameron suggests abolishing minimum sentences, cash bail, and decriminalizing drug use to improve safety and justice.

🔗More info: ow.ly/iuK350VZQsq
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

📚NOU BESKIKBAAR📚 'Die dood van Rachel April' deur P.P. Fourie. Joernalis en meesterstudent Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Lesea du Plessis, ’n medestudent, stel ondersoek in. 🔗Vir meer: ow.ly/Q81j50W1mwb

📚NOU BESKIKBAAR📚

'Die dood van Rachel April' deur P.P. Fourie.

Joernalis en meesterstudent Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Lesea du Plessis, ’n medestudent, stel ondersoek in. 

🔗Vir meer: ow.ly/Q81j50W1mwb
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚 'Chokers en survivors' deur Nathan Trantraal is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal! 🔗Vir meer: nb.co.za

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚

'Chokers en survivors' deur Nathan Trantraal is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal!

🔗Vir meer: nb.co.za
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

Daar word weekliks twee van ons boeke as Huisgenoot-blokraaipryse weggegee📚 Hierdie week, (5 Junie uitgawe), is 'Die vrou in die blou mantel' en 'Spreekwoorde en ander segswyses' die gekose boeke! 🔗Meer oor hierdie boeke: nb.co.za/af/home

Daar word weekliks twee van ons boeke as Huisgenoot-blokraaipryse weggegee📚

Hierdie week, (5 Junie uitgawe), is 'Die vrou in die blou mantel' en 'Spreekwoorde en ander segswyses' die gekose boeke!

🔗Meer oor hierdie boeke: nb.co.za/af/home
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚 'Jakkals en Wolf' is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal! 🔗Vir meer: nb.co.za

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚

'Jakkals en Wolf' is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal!

🔗Vir meer: nb.co.za
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

👋Join our team! NB Publishers has a vacancy in Cape Town for a Commissioning Editor / Publisher of our Kwela non-fiction imprint. Applications close at 16:00 on 14 June 2025!⌛ 🔗To apply: nbpublishers.simplify.hr/Vacancy/134419

👋Join our team!

NB Publishers has a vacancy in Cape Town for a Commissioning Editor / Publisher of our Kwela non-fiction imprint.

Applications close at 16:00 on 14 June 2025!⌛

🔗To apply: nbpublishers.simplify.hr/Vacancy/134419
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

👋Join our team! NB Publishers has a vacancy in Cape Town for a Publishing Assistant / Frontline Receptionist. Applications close at 16:00 on 17 June 2025!⌛ 🔗To apply: nbpublishers.simplify.hr/vacancy/ztuepq

👋Join our team!

NB Publishers has a vacancy in Cape Town for a Publishing Assistant / Frontline Receptionist. 

Applications close at 16:00 on 17 June 2025!⌛

🔗To apply: nbpublishers.simplify.hr/vacancy/ztuepq
NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚 'Kaap, kerrie & koesisters' is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal! 🔗Vir meer: nb.co.za

WEES WAKKER, soek die geel plakker!📚

'Kaap, kerrie & koesisters' is op ons lys van 30 Afrikaanse boeke wat teen ’n spesiale prys verkoop gaan word ter viering van Afrikaans se 100-jarige bestaan as amptelike taal!

🔗Vir meer: nb.co.za