Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile
Lizz Meiring

@meiringlizz

1 of SA's most versatile showbiz pro's : multi awarded- actor, director, voice artist ,writer, MC, speaker, tv presenter,auctioneer, Arts& Creative consultant

ID: 316601310

linkhttp://artistwarehouse.co.za calendar_today13-06-2011 17:57:06

5,5K Tweet

4,4K Takipçi

25 Takip Edilen

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Nog reaksies op die Jhb voorskou van “ Non met Vakansie “ wat op 21 Maart by KKNK open !( sien posts hieronder ) facebook.com/Lizz.Meiring/v…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Nog reaksies op die Jhb voorskou van “ Non met Vakansie “ wat op 21 Maart by KKNK open !( sien post hieronder ) facebook.com/Lizz.Meiring/v…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Paar fotos van die Non met Vakansie voorskou aand in Hhb , voor ons ooen by KKNK ! Dankie Rina Gertzen Coetzee van B - You photography vir die fotos ! facebook.com/12680115076995…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Ek soek boerseep ! Regte boerseep ! Want niks, niks haal verhoog en my film grimering vinnger en veiliger uit teater kostuums nie. Waar koop ek ? ( Onthou die Non se collar en veil wat teen die vel en hare kom... facebook.com/12680115076995…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Ek kry nie weer vir Suster van Rooyen by Unitas Hospitaal in Centurion in die hande nie . As iemand haar ken ( lyk my sy hanteer pasient klagtes ) sê asb vir haar ek bedank haar ‘n miljoen maal met die vinnige... facebook.com/12680115076995…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Ons is dankbaar ! Eerste 3 opvoerings van Non met vakansie uitverkoop ! Nog twee shows : Maandagoggend 10h00 en Dinsdagaand 19h00 by Laerskool van Rheede saal by KKNK ! Book by Computicket facebook.com/story.php?stor…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Ons is trug van KKNK. Doodmoeg maar verlig en dankbaar . Beide Non met Vakansie en Drie Susters was onder die top tien verkopers van die fees ! Dankie aan Linda en Marie van De Akker gastehuis, Etienne en Daniël van The Black Swan , al die mense... oppiwater.co.za

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Lank stil gewees ! Dit gaan dol ! Vanaf Maandag 15 April tot en met Vrydag 19 April is ek by Oppiwater kunstefees met die volgende vertonings op die MSC Musica (Alle besprekings is deur Computicket of kaartjies... facebook.com/12680115076995…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Aijaai jaai ! Die gespoeg en gespartel oor die Ghoemas ! Ek was op ‘n skip met Oppiwater Kunstefees en kon net so nou en dan loer wat aangaan. By gesê ek is nie in die musiekbedryf nie, maar darem vanjaar 35... facebook.com/12680115076995…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Dit gaan so lekker wees om saam met die briljante Jak en Heinrich op te tree onder regie van die fantastiese aktrise en regisseur Henrietta Gryffenberg . Ek gaan baie leer in dié proses . En die show gaan mooi... facebook.com/12680115076995…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Oppiwater fees op die MSC Musica was bedrywig vir ons lot kunstenaars ! Vanaf dinsdag tot en met donderdag het ek 5 verskillende shows (6 optredes ) gedoen, funksies, onderhoude . Maar dis hoekom ek daar was !... facebook.com/12680115076995…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

Was al dikwels in die Noord- Kaap maar nog nooit op Marchandt nie ! Gaan kyk op hul FB bladsy vir besprekings . facebook.com/story.php?stor…

Lizz Meiring (@meiringlizz) 's Twitter Profile Photo

My kleinneef Marius Bakkes is ‘n baie slim man met ‘n skerp oog en ‘n fyn sin vir humor ! facebook.com/story.php?stor…

Komende Maandag is by die Bloemskou . Ek MC die oggend die afslaers kompetisie en tree dan 18h00 op by die Coca Cola verhoog . Kom maak ‘n draai as jy daar gaan wees . Bloemfonteiners, ek loer na die... facebook.com/12680115076995…