Marcha Reed
@marchareed
MR Entertainment ☆
CA ☆
Living the dream 🙌🏻
ID: 119392285
03-03-2010 14:15:03
867 Tweet
105 Followers
345 Following
Dankie Steve Hofmeyr vir uitverkoopte aande...vir jou musiek, jou hart en dat ek kon deel wees van hierdie toer. Dit was 'n voorreg - tot volgende keer.
I’m with #TeamBobby The Voice SA, what about you? Go ahead and rally behind your team, Sundays 17:30 on M-Net. cards.twitter.com/cards/18ce540a…
Kyk uit vir Pieter Koen en Willem Botha in Namibie met die Jukebox-toer later die maand. Vir meer info besoek jukeboxtoer.co.za
Namibië is julle reg vir die Jukebox-toer? Vanaf 21 Feb kom Pieter Koen & Willem Botha kuier. Vir meer info jukeboxtoer.co.za
Maak seker jy kom kuier saam met Pieter Koen en Willem Botha op die @Jukebox_kykNET toer deur Namibië later die maand!
Dis tyd vir @Jukebox_kykNET en vanaf Dinsdag kan jy saam met Pieter Koen en Willem Botha kom kuier in Namibië. Sien jou daar!
Die manne is sterk oppad Namibië toe vir die Jukebox-toer wat môre afskop in Keetmanshoop! Dankie Action Ford Group vir die spoggerige wiele!
Vir meer info oor die @Jukebox_kykNET toer in Namibie met Pieter Koen en Willem Botha gaan na jukeboxtoer.co.za
Veels geluk met jou verjaardag, my liefste vriend BOBBY VAN JAARSVELD ! Mag jou dag en jaar net so spesiaal wees soos jy... We love you!!
Só trots op jou BOBBY VAN JAARSVELD !! #injouskoene
Só trots op jou BOBBY VAN JAARSVELD !! #bokke #volkslied
Kyk net wie kom kuier in Windhoek! Kaartjies nou beskikbaar by Webtickets.com.na Juanita du Plessis Franja du Plessis Ruan Josh Afrikaans is Groot
"My hart wil dankie sê, dat ek hierdie droom kan leef, soveel meer as wat ek vra!" #14jaar #volmaaktekring #liefvirjou Juanita du Plessis
Veels geluk met jou verjaardag, liewe mens! Mag jou jaar net geseënd wees. Lief vir jou! ♡♡ Juanita du Plessis
Swakop...Namibië se beste bate! BOBBY VAN JAARSVELD mis jou altyd as ons hier is! #happyplace