LibertasStellenbosch
@libertasstb
Libertas PSO Manswyk! Top PSO on campus. Ons is hier om seker te maak dat jy 'n balans handhaaf. Come earn your wings!!! It's not a place it's a way of life!
ID: 948451213
14-11-2012 20:29:02
131 Tweet
262 Followers
217 Following
Bietjie weekliga krieket vanmiddag 17h00 teen Oude Molen kom ondersteun die manne by die coetzenburg velde!! Duann Cronje #grootlopies
Wil net vir Nico Ferreira geluk se met sy goeie klasbywoning hierdie jaar so ver!! Loop nou meer klas as die vorige 4 jaar saam #goeieform
Kom ondersteun vandag vir PSO Barbarians Rugby in hulle 1ste liga wedstryd van die jaar!! 17h00 by Coetzenburg velde!! #hardlooprugby #sauer
LibertasStellenbosch spade by @hkminerv vir jool 2015! Dankie vir die RedBull julle :) #Libertasgivesyouwings #oulik #spading
LibertasStellenbosch & @hkminerv #jool2015. Good luck boys. Josh Swart Nathan Swart
LOL!! #goodtimestocome LibertasStellenbosch @hkminerv #libertasminerva2015 fb.me/18kqShLGH
Congrats AB de Villiers on #Awards big guy. #Superb