Jana van der Merwe (@jana_vdmerwe) 's Twitter Profile
Jana van der Merwe

@jana_vdmerwe

Investigative Editor @Netwerk24

ID: 263195267

linkhttp://www.facebook.com/JanavdMerweMedia24 calendar_today09-03-2011 15:44:15

4,4K Tweet

2,2K Takipçi

1,1K Takip Edilen

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die ondersoekspan in die ds. Liezel de Jager-moordsaak is erg bekommerd oor die adres wat haar man vir sy borgtogaansoek voorsien het. 👉 brnw.ch/21wGgKH || Jana van der Merwe Dennis Delport

Die ondersoekspan in die ds. Liezel de Jager-moordsaak is erg bekommerd oor die adres wat haar man vir sy borgtogaansoek voorsien het.
👉 brnw.ch/21wGgKH || <a href="/Jana_VDMerwe/">Jana van der Merwe</a> <a href="/DennisDelport/">Dennis Delport</a>
DieBurger (@die_burger) 's Twitter Profile Photo

Hy glo die manskoshuis #Wilgenhof moet gesluit word, sê die grondwetkenner prof. Pierre de Vos. De Vos het self eens in Wilgenhof gewoon. || Jana van der Merwe brnw.ch/21wGsaS

Louis Nel 🇿🇦 (@louisnel) 's Twitter Profile Photo

Very nice investigative work by Jana van der Merwe on GSPartners. She has managed to point out in detail the links between Karatbars and GSPartners. netwerk24.com/netwerk24/nuus…

Nonhlanhla M👩🏽‍⚖️⚖️ (@attorney_bae) 's Twitter Profile Photo

Reason why you can get kicked off a flight - according to the Civil Aviation Act: 1. Any act of violence, including assault (physical/verbal) against any passenger/crew member; 2.Interfering with the commission of a crew members duties; #CemAir #Shamiso

Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

Agt maande nadat ’n top-speurder van die Valke in ’n oënskynlike sluipmoordaanval doodgeskiet is, weier die weermag steeds om die inligting waarvoor hy hom ten tyde van sy moord beywer het, te oorhandig. || Jana van der Merwe brnw.ch/21wINvR

Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

📸 EKSKLUSIEWE FOTO'S || Sy seun mag dalk vry wees op parool, maar hy is nie “werklik vry nie”. So het #OscarPistorius (37) se pa, Henke, onlangs aan #Netwerk24 gesê. brnw.ch/21wJ4FJ

Jana van der Merwe (@jana_vdmerwe) 's Twitter Profile Photo

Louis Liebenberg het teenoor Jana van der Merwe, Netwerk24 se redakteur van ondersoeke, uitgevaar teen die staat se optrede en die feit dat sy vrou, Dezzi Liebenberg, vir sy besluite vervolg word. Video hier: brnw.ch/21wO5wa #Netwerk24 #LouisLiebenberg

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

🔗LEES HIER: brnw.ch/21wOocJ 👉Die sangeres Juanita du Plessis het na bewering nagenoeg R1 miljoen in uitbetalings van die vermeende ponzi-baas, Louis Liebenberg, se Forever Diamonds and Gold (FDG) skema, ontvang. || #JuanitaduPlessis #LouisLiebenberg Jana van der Merwe

🔗LEES HIER: brnw.ch/21wOocJ

👉Die sangeres Juanita du Plessis het na bewering nagenoeg R1 miljoen in uitbetalings van die vermeende ponzi-baas, Louis Liebenberg, se Forever Diamonds and Gold (FDG) skema, ontvang. || #JuanitaduPlessis #LouisLiebenberg <a href="/Jana_VDMerwe/">Jana van der Merwe</a>
Netwerk24 (@netwerk24) 's Twitter Profile Photo

LEES HIER: brnw.ch/21wPAh2 👉BP Greyling (62), die pa van Rita Greyling, die nuwe meisie in #OscarPistorius se lewe, het vir die eerste keer in September van sy dogter en Pistorius se vriendskap verneem, enkele maande voor die res van die wêreld. || @Jana_VdMerwe

LEES HIER: brnw.ch/21wPAh2

👉BP Greyling (62), die pa van Rita Greyling, die nuwe meisie in #OscarPistorius se lewe, het vir die eerste keer in September van sy dogter en Pistorius se vriendskap verneem, enkele maande voor die res van die wêreld. || @Jana_VdMerwe
Kyle Cowan (@cowansview) 's Twitter Profile Photo

'X-Boer' Unmasked | The ex-farmer spreading racism, hate and lies to millions - including Musk, Trump news24.com/news24/investi…