HoerskoolWaterkloof (@hswaterkloof) 's Twitter Profile
HoerskoolWaterkloof

@hswaterkloof

ID: 828548330774994944

calendar_today06-02-2017 10:18:10

928 Tweet

421 Takipçi

149 Takip Edilen

HoerskoolWaterkloof (@hswaterkloof) 's Twitter Profile Photo

#Klofies Edrich Engelbrecht en Christiaan Bauman is oppad na New York, saam met Kyla Cronje van Garsfontein, vir die iMbewu Science Foundation. #klofietrots #klofieakademie

Ons rig graag weer ń versoek vir bydraes vir die #Klofie-spens. Veral nou voor die vakansie is enige bydraes baie welkom en sal help om ons families deur die tyd te dra. #klofiesgeeom x.com/hswaterkloof/s…

HoerskoolWaterkloof (@hswaterkloof) 's Twitter Profile Photo

Ons is #klofietrots op Christiaan Bauman wat ń “honourable mention” vir sy taak ontvang en Edrich Engelbrecht ‘n silwer medalje by die Genius Olympiad wat in New York plaasgevind het. Geluk! x.com/hswaterkloof/s…

HoerskoolWaterkloof (@hswaterkloof) 's Twitter Profile Photo

Chrisjan van Wyk, Gr.11 het tydens 22-25 Junie aan die TSA KZN Coca Cola Grand Prix toernooi in Durban deelgeneem. Chrisjan het uitstekend presteer en die Mans Ope Enkels Afdeling gewen! Baie geluk Chrisjan! #klofietrots #klofiesport

Chrisjan van Wyk, Gr.11 het tydens 22-25 Junie aan die TSA KZN Coca Cola Grand Prix toernooi in Durban deelgeneem. Chrisjan het uitstekend presteer en die Mans Ope Enkels Afdeling gewen!
Baie geluk Chrisjan! #klofietrots #klofiesport
HoerskoolWaterkloof (@hswaterkloof) 's Twitter Profile Photo

Dane Bouwer, gr.8 en Ane van den Berg, gr.11 is tydens die vakansie bevoorreg om SA op die skaakbord te gaan verteenwoordig. Die 2018 Statebond Skaak Kampioenskappe (Commonwealth Games) vind in New Delhi plaas. Sterkte #Klofies! Mag julle Kloof se naam hoog hou in Indië.

Dane Bouwer, gr.8 en Ane van den Berg, gr.11 is tydens die vakansie bevoorreg om SA op die skaakbord te gaan verteenwoordig. Die 2018 Statebond Skaak Kampioenskappe (Commonwealth Games) vind in New Delhi plaas.
Sterkte #Klofies! Mag julle Kloof se naam hoog hou in Indië.
HoerskoolWaterkloof (@hswaterkloof) 's Twitter Profile Photo

#Klofies is vandag diep hartseer om totsiens te sê aan Mnr. Dreyer Campbell wat vanoggend oorlede is. Ons innige simpatie aan sy geliefdes. Mnr. Dreyer, dankie vir al die mooi herinneringe en jou onmeetbare bydrae tot die ontwikkeling van ons #Klofies. Rus Sag.

Die nuwe kwartaal het sommer volstoom afgeskop en die #Klofies is in die eerste week besoek deur Vukosi Nhluvuko Bamuza, ń #OudKlofie en top Suid-Afrikaanse krieketspeler wat sy wysheid, ervaring en motivering kom deel het! #klofietrots @sacricketl

Die Klofies het slegs R112.97 binne 8 maande ingesamel op die WeBenefit platform. Kom #Klofies, ons kan beslis beter as dit doen! Doen inkopies teen verlaagde pryse en dra by tot Hoërskool Waterkloof – dis ‘n wen-wen situasie. #klofietrots

Môre die GROOT derby Affies ve #Klofies! Hokkie-kaptein ondersteun die rugbymanne, lekker pret met ń dance-off, oefening...onnie teen een van ons spelers EN die koffie-stalletjie staan reeds gereed vir vroeg môre oggend!!! Ons is gereed vir Affies!! #klofietrots #klofiesport

Ons hokkie 1ste span het vanaand vir Affies 4-2 geklop! Welgedaan manne! Die toeskouers juig hulle toe! #klofietrots #klofiesport

Tyd hardloop uit! Kry jou kaartjies! Hoërskool Waterkloof Dansakademie bied aan 'Wonderland' - 2-4 Augustus, kaartjies nou beskikbaar. #klofiekultuur #klofietrots