Gerhard Pretorius (@gerhardmot) 's Twitter Profile
Gerhard Pretorius

@gerhardmot

News Reporter eNuus/eNCA - Verslaggewer, eNuus/eNCA.

ID: 197397517

linkhttp://www.enca.com calendar_today01-10-2010 11:49:10

732 Tweet

1,1K Takipçi

640 Takip Edilen

Gerhard Pretorius (@gerhardmot) 's Twitter Profile Photo

Adv. Mrwebi se daar was nie genoeg bewyse teen Mdluli nie, maar het vir adv Glynnis Breytenbach toestemming gegee om die saak weer te plaas sodra daar genoegsame getuienis is. #MokgoroEnquiry eNuus

Gerhard Pretorius (@gerhardmot) 's Twitter Profile Photo

Adv Mrwebi se generaal Mdluli is, volgens sy kennis, nog nie vervolg vir enige bedrog en korrupsie aanklagte nie. Hy is in 20-14 van die saak verwyder. #MokgoroEnquiry eNuus

Gerhard Pretorius (@gerhardmot) 's Twitter Profile Photo

Adv. Mrwebi se hy het nog nooit generaal Mdluli ontmoet of met hom gepraat nie. Selfs nie eers oor die foon nie. #MokgoroEnquiry eNuus

Gerhard Pretorius (@gerhardmot) 's Twitter Profile Photo

Adv. Gerrie Nel privaatvervoligingseenheid mandamus-aansoek beteken op NVG om besluit te neem oor vervolging van EFF-leierJulius Malema oor beweerde bedrog en korrupsie. eNuus

Gerhard Pretorius (@gerhardmot) 's Twitter Profile Photo

#AfriForum Nel: NVG het sedert 2018 nie besluit geneem oor Julius Malema se vervolging oor bedrog en korrupsie nie. Daarom moes hulle hof nader. eNuus