Gariepkunstefees (@gariepfees) 's Twitter Profile
Gariepkunstefees

@gariepfees

Gariep Kunstefees, Kimberley 31 Augustus tot 3 September 2017

ID: 243997422

linkhttp://www.gariepfees.co.za calendar_today28-01-2011 08:09:11

783 Tweet

1,1K Followers

160 Following

Gariepkunstefees (@gariepfees) 's Twitter Profile Photo

Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai. Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.