Getroud met Rugby (@gmr_kyknet) 's Twitter Profile
Getroud met Rugby

@gmr_kyknet

Getroud met Rugby, weeksdae om 18:00 op @kykNET DSTV, kanaal 144. Herhalings weeksoggende om 09:00.
Die manne speel rugby, die dames speel die game!

ID: 788883239230464000

linkhttp://www.kyknet.tv calendar_today19-10-2016 23:23:16

631 Tweet

1,1K Followers

402 Following

kykNET TV (@kyknettv) 's Twitter Profile Photo

Gaan Jana kan leer om nie Sin Bin-sake huis toe te neem nie? 👀 #kykNETGMR KLIK HIER vir die weeklikse voorskou. 👇

kykNET TV (@kyknettv) 's Twitter Profile Photo

Kristien word die week gekonfronteer oor Pine, en Schalk wroeg met ’n moeilike besluit. 👀 KLIK HIER vir ’n weeklikse voorskou. 👇

Getroud met Rugby (@gmr_kyknet) 's Twitter Profile Photo

Wil jy hê jou gunstelingsepie moet WEN? Daar is net 'n paar dae oor om te stem! 🗳 Skakel *120*32020# om vir #kykNETGMR as gewildste sepie of telenovela by vanjaar se #SAFTA16 te stem! Die stemlyne sluit 25 Augustus om 21h00. kykNET TV

Wil jy hê jou gunstelingsepie moet WEN? Daar is net 'n paar dae oor om te stem! 🗳

Skakel *120*32020# om vir #kykNETGMR as gewildste sepie of telenovela by vanjaar se #SAFTA16 te stem! Die stemlyne sluit 25 Augustus om 21h00.

<a href="/kykNETtv/">kykNET TV</a>
kykNET TV (@kyknettv) 's Twitter Profile Photo

Groot drama ontstaan tussen Wouter, sy kinders en eks-vrou, en nog drama volg hierdie komende week. 👀😬 KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou. 👇

Getroud met Rugby (@gmr_kyknet) 's Twitter Profile Photo

Moenie die #kykNETGMR aandenkingsveiling (12-16 Sept) misloop nie. Van die aandenkings op die veiling sluit in Blitz se baadjie toe hy die eerste keer in die reeks verskyn het, Koekie se voorskote, en meer. Besoek kykNET TV vir meer inligting: dstv.com/kyknet/af-za/p…

Moenie die #kykNETGMR aandenkingsveiling (12-16 Sept) misloop nie. Van die aandenkings op die veiling sluit in Blitz se baadjie toe hy die eerste keer in die reeks verskyn het, Koekie se voorskote, en meer. 

Besoek <a href="/kykNETtv/">kykNET TV</a> vir meer inligting: dstv.com/kyknet/af-za/p…
Getroud met Rugby (@gmr_kyknet) 's Twitter Profile Photo

Die tyd het aangebreek om op jou gunstelingitems in die #kykNETGMR-aandenkingsveiling te bie! Klik hier om te begin: bit.ly/GMRVeiling Die veiling kom Vrydag, 16 September tot 'n einde! kykNET TV

Die tyd het aangebreek om op jou gunstelingitems in die #kykNETGMR-aandenkingsveiling te bie! 

Klik hier om te begin: bit.ly/GMRVeiling

Die veiling kom Vrydag, 16 September tot 'n einde! 

<a href="/kykNETtv/">kykNET TV</a>
kykNET TV (@kyknettv) 's Twitter Profile Photo

Die Stryders kry 'n nuwe uitdaging, Chris en Pine stamp koppe, en nog drama is op pad. 👀😬 KLIK HIER vir die weeklikse voorskou.👇

kykNET TV (@kyknettv) 's Twitter Profile Photo

Moeilike besluite word gemaak, afskeid word geneem, en 'n groot verrassing is op pad. 👀😬 #kykNETGMR KLIK HIER vir die weeklikse voorskou.👇