
Francois Jacobs
@frannajacobs
Actor. Producer. Life lover.
ID: 3094045831
17-03-2015 14:51:18
241 Tweet
343 Takipçi
60 Takip Edilen

.@celebspotterSA deel die goeie nuus dat jy vooraf kan bespreek vir ons fliek by Ster-Kinekor en Nu Metro! Waarvoor wag jy? #25November2016


Baie opgewonde vandag: Vir die Voëls Film sterre Simoné Pretorius & Francois Jacobs in die #chatNOU studio! Moenie skaam wees om vra te vra nie!


Ek en Francois Jacobs kuier vanmiddag by kyknetnou #ChatNou 🤘🏼🤘🏼🤘🏼 Kom kuier saaaaaam op kanaal… instagram.com/p/BNJ_bcfBN7U/

13H15 vertel Francois Jacobs vir die 100.5fm luisteraars meer van die Vir die Voëls Film wat môre begin draai! radiolaeveld.ndstream.net


Luister saam na Francois Jacobs wat so lekker brei en die onnutsige Simoné Pretorius wat soveel lewe aan Irma en Sampie gee! x.com/StarburstPromo…

En dis 'n goeie Vrydag! :-) Vandag begin Vir die Voëls Film draai in 'n bioskoop naby jou! #JyWilDitSien #NouInTeaters


Vir die Voëls Film vandag in teaters landwyd. Moenie die film mis nie. Huisgenoot Quentin Krog Simoné Pretorius Francois Jacobs Starburst Promotions




Vir die Voëls Film begin hierdie naweek draai, ter fieringe van Huisgenoot se 100ste verjaarsdag. Ons resensie hier: stageandscreen.co.za/vir-voels/


Simoné Pretorius van Vir die Voëls Film kuier saam op @etvSunrise op @etv ! Kyk saam! #VirDieVoëls #NouInTeaters


#Kuberklets ! CJ de Swardt gesels met die sterre van Huisgenoot se Vir die Voëls Film ! #NouInBioskope starburstmusic.co.za/news/cj-de-swa…


Dis nog nie te laat om haar na die bioskoop te neem nie! bit.ly/2fZ3zG6 Vir die Voëls Film Huisgenoot Simoné Pretorius Francois Jacobs

Dit was nou lekker om jou raak te loop by Bok Radio 98.9fm #Kosfees2016 Francois Jacobs 😎 #Sampie #VirDieVoëls


.Vir die Voëls Film is vir almal wat al verlief was of verlief wil wees! bit.ly/2fZ3zG6 Donnalee Roberts Ivan Botha Huisgenoot


Huisgenoot se Vir die Voëls Film steek 3 miljoen-kerf verby. Lees hier: bit.ly/2hdCHE7 Francois Jacobs Simoné Pretorius


