Dapper Media (@dappermedia4) 's Twitter Profile
Dapper Media

@dappermedia4

Maatskappy gestig vir die bevordering en verspreiding van Afrikaanse inhoud.

ID: 1072421711293964288

linkhttp://www.dappermedia.co.za calendar_today11-12-2018 09:23:55

274 Tweet

553 Followers

516 Following

PatriotApparel (@huntingpatriot) 's Twitter Profile Photo

Hoe nader ons aan die natuur kom hoe, hoe rustiger word ons hart en siel #Boskind #Boslewe Nuwe reeks nou beskikbaar op webblad of whatsapp +27 (63) 680-9919. SP Marais Kwagga Boucher Sarina Bosman🇿🇦

Dapper Media (@dappermedia4) 's Twitter Profile Photo

Dapper Media ondersteun die inisiatief, Light SA red, dit is alreeds vyf maande vandat die Vermaaklikheidsbedryf sonder werk en sonder inkomste is. APPEL adam tas Maroela Media Pretoria FM

“And one day she discovered that she was fierce and strong and full of fire, and that not even she could hold herself back, because her passion burned brighter than her fears.” –Mark Anthony

adam tas (@adamtasmusiek) 's Twitter Profile Photo

#bytenbuskruit oppad Natal toe vir ń visvang episode. My gas is ń legende..... so vinnige wenk. As hy eers vat, los hy nie. Dapper Media Kwagga Boucher PatriotApparel Saai die weervoorspelling vertel van ń onstuimige see

#bytenbuskruit oppad Natal toe vir ń visvang episode. My gas is ń legende..... so vinnige wenk. As hy eers vat, los hy nie. Dapper Media Kwagga Boucher PatriotApparel Saai die weervoorspelling vertel van ń onstuimige see
Dapper Media (@dappermedia4) 's Twitter Profile Photo

Leah se nuutste Tuiskonsert op Dapper Media. Kom kuier en geniet dit saam met Leah teen slegs R69 vir die hele gesin. Klik hier: bit.ly/leahTK @UMGMusiek Inhoud Huis Musiek Leah

Leah se nuutste Tuiskonsert op Dapper Media. Kom kuier en geniet dit saam met Leah teen slegs R69 vir die hele gesin. Klik hier: bit.ly/leahTK @UMGMusiek Inhoud Huis Musiek Leah
adam tas (@adamtasmusiek) 's Twitter Profile Photo

So na 10 dae in sout met swaar gewigte bo-op om die vog uit te trek, word die Bosvark boude nou gehang vir negemaande tot dit in presciuto verander. Na so twee weke kry hy wel ń laag varkvet en peper sodat die vleis nie heel uitdroog nie.

Kwagga Boucher (@kwaggaboucher) 's Twitter Profile Photo

Have you seen the wine industry's #NoWineNoSunshine documentary done by Saai and Dapper Media yet? Please support the SA wine industry. 🍷🍇 #wine #southafricanwine #AlcoholBan youtube.com/watch?v=utChGc…

Have you seen the wine industry's #NoWineNoSunshine documentary done by Saai and Dapper Media yet? Please support the SA wine industry. 🍷🍇 #wine #southafricanwine #AlcoholBan youtube.com/watch?v=utChGc…
adam tas (@adamtasmusiek) 's Twitter Profile Photo

Ons begin môre film aan die derde reeks van Byt en Buskruit. Gaan die vis jag in Kosie baai. Hopenlik is daar van die grotes wat daar draai na Sodwana se kant toe.