Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profileg
Daniel

@Daniel52512786

ID:853674284144832512

calendar_today16-04-2017 18:19:44

17 Tweets

197 Followers

2,2K Following

Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profile Photo

veels geluk met jou virjaarsdag my seunkie papa is bja lief vir jou mag die Here jou toe vou met sy liefde

veels geluk met jou virjaarsdag my seunkie papa is bja lief vir jou mag die Here jou toe vou met sy liefde
account_circle
Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profile Photo

2Co 12:9  En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.

account_circle
Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profile Photo

Psa 26:10  in wie se hande skandelike dade is, en wie se regterhand vol is van omkopery.
Psa 26:11  Maar ék wandel in my opregtheid; verlos my en wees my genadig.
Psa 26:12  My voet staan op gelyk grond; ek sal die HERE loof in die vergaderings.

account_circle
Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profile Photo

Psa 26:7  om die stem van lof te laat hoor en om al u wonders te vertel.
Psa 26:8  HERE, ek het lief die woning van u huis en die woonplek van u heerlikheid.
Psa 26:9  Ruk my siel nie weg saam met die sondaars en my lewe saam met die manne van bloed nie,

account_circle
Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profile Photo

Psa 26:4  Ek sit nie by valse mense nie, en met slinkse mense gaan ek nie om nie.
Psa 26:5  Ek haat die vergadering van kwaaddoeners, en by die goddelose sit ek nie.
Psa 26:6  Ek was my hande in onskuld en wil gaan rondom u altaar, o HERE,
Psa 26:7

account_circle
Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profile Photo

Psa 26:1  ‘n Psalm van Dawid. Doen aan my reg, o HERE, want ék wandel in my opregtheid en vertrou op die HERE sonder om te wankel.
Psa 26:2  Toets my, HERE, en beproef my, keur my niere en my hart;
Psa 26:3  want u goedertierenheid is voor my oë, en ek wandel in u waarheid.

account_circle
Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profile Photo

en in die skande kom.
Psa 70:4  Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.
Psa 70:5  Laat in U vrolik en bly wees almal wat U soek; en laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is God!
Psa 70:6  Maar ek is ellendig en behoeftig: o God, kom tog gou na my

account_circle
Daniel(@Daniel52512786) 's Twitter Profile Photo

Psa 70:1  Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.
Psa 70:2  o God, maak tog gou om my te red, o HERE, om my te help!
Psa 70:3  Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my ongeluk, agteruitwyk

account_circle