Chanette Paul (@chanettie) 's Twitter Profile
Chanette Paul

@chanettie

South African novelist, erratic gardener, wretched cook and cat lover.

ID: 119029839

linkhttp://www.chanettepaul.co.za/ calendar_today02-03-2010 13:10:05

408 Tweet

544 Takipçi

279 Takip Edilen

Catalyst Press (@catalyst_press) 's Twitter Profile Photo

Feel like trying a thriller this #WITMonth? We suggest SACRIFICED by Chanette Paul (trans Elsa Silke)! This border-and-era hopping thriller-meets-family-drama is Chanette's first English-language release! Read an excerpt at our site catalystpress.org/adult-books/sa…

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Die kategorie Prys vir Liefdesroman se beoordelaars was Shireen Crotz, Roela Hattingh en Madri Victor met die wenner: Uit die bloute – Chanette Paul LAPA Uitgewers #woordveertjies

Die kategorie Prys vir Liefdesroman se beoordelaars was Shireen Crotz, Roela Hattingh en Madri Victor met die wenner: Uit die bloute – Chanette Paul LAPA Uitgewers #woordveertjies
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Mirre is hier! Ons is baie opgewonde oor Chanette Paul (Chanette Paul) se tweede boek uit die Vywervrou-trilogie wat nou beskikbaar is. As naweekbonus het ons vir julle die eerste hoofstuk op ons blog gelaai. Klik hier om dit te lees: blog.lapa.co.za/uittreksel-mir…

Mirre is hier! Ons is baie opgewonde oor Chanette Paul (Chanette Paul) se tweede boek uit die Vywervrou-trilogie wat nou beskikbaar is. As naweekbonus het ons vir julle die eerste hoofstuk op ons blog gelaai. Klik hier om dit te lees: blog.lapa.co.za/uittreksel-mir…
Catalyst Press (@catalyst_press) 's Twitter Profile Photo

We took December off for our #ReadingAfrica event, but our monthly author spotlight sale is back! This month's spotlight author is Chanette Paul! A best-selling author of over 40 novels, Chanette Paul's novel SACRIFICED is on sale at our site all this month catalystpress.org/januarys-spotl…

The Reading List (@readinglist_) 's Twitter Profile Photo

.LAPA Uitgewers het groot nuus – die derde boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie het pas op ons rakke verskyn. Hier is ‘n kykie na die vorige twee boeke in die reeks, Lira en Mirre, wat in 2019 verskyn het. Watter een was jou gunsteling? readinglist.click/sub/lira-en-mi…

Graffiti Books (@graffiti_boeke) 's Twitter Profile Photo

Our online store now open. All orders will be dispatched from Monday 4 May. graffitibooks.co.za #booksAreEducational #booksareessential

LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Skrywers is mense net soos ek en jy en isolasie is vir hulle ook iets om aan gewoond te raak. Besoek Lapa se blog en lees meer oor hoe Chanette Paul haarself besig hou tydens hierdie onbekende tye. blog.lapa.co.za/skrywer-inspir…

LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Wanneer die bonatuurlike inmeng met die werklikheid. Bestaan daar VVV’s? Is die legende van die Paaiboelie waar? Wanneer word verbeelding werklikheid? Ontdek die krag van stories. Chanette Paul se Paaiboelie en Uit die bloute is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.

Wanneer die bonatuurlike inmeng met die werklikheid. Bestaan daar VVV’s? Is die legende van die Paaiboelie waar? Wanneer word verbeelding werklikheid? Ontdek die krag van stories.

Chanette Paul se Paaiboelie en Uit die bloute is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
LitNet (@mylitnet) 's Twitter Profile Photo

"Romantiese verbintenisse is dikwels juis die broeiplek van geweld. Vroue word verkrag, ook deur hulle mans. Mense word vermoor deur lewensmaats." litnet.co.za/atkv-woordveer… LAPA Uitgewers ATKV Izak de Vries Chanette Paul

Amanda Claassens (@claassensa) 's Twitter Profile Photo

As jy hou van 'n sterk, volgehoue spanningslyn en moord in Agatha Christie-styl, sonder 'n oormaat van bloed en derms, is Droomvanger se 382 bladsye dalk net wat jy soek LAPA Uitgewers Chanette Paul

As jy hou van 'n sterk, volgehoue spanningslyn en moord in Agatha Christie-styl, sonder 'n oormaat van bloed en derms, is Droomvanger se 382 bladsye dalk net wat jy soek LAPA Uitgewers Chanette Paul
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

Vywervrou? Nee, ʼn kaivrou. Dis wat sy is. Marilyn deur Chanette Paul is hier beskikbaar: ow.ly/bsnF50FrCGt Moet nie vergeet van ons kompetisie nie! Jy kan Marilyn wen deur hier deel te neem: ow.ly/gcVN50FrCJZ

Vywervrou? Nee, ʼn kaivrou. Dis wat sy is.

Marilyn deur Chanette Paul is hier beskikbaar: ow.ly/bsnF50FrCGt

Moet nie vergeet van ons kompetisie nie! Jy kan Marilyn wen deur hier deel te neem: ow.ly/gcVN50FrCJZ
LAPA Uitgewers (@lapauitgewers) 's Twitter Profile Photo

“Al die elemente is daar vir ʼn lekker lees, en boonop is daar genoeg misterie en angswekkende gebeure om jou tone te laat krul van vrees.” – Wilna Adriaanse Droomvanger deur Chanette Paul is hier beskikbaar: ow.ly/n2dW50FtNRv

“Al die elemente is daar vir ʼn lekker lees, en boonop is daar genoeg misterie en angswekkende gebeure om jou tone te laat krul van vrees.” – Wilna Adriaanse

Droomvanger deur Chanette Paul is hier beskikbaar:
ow.ly/n2dW50FtNRv
Bargain Books (@bargainbookssa) 's Twitter Profile Photo

Die huurpag is duur gekoop nie soseer met geld nie, maar met 'n veel duurder kommoditeit. Eers toe Georgie Verlatenfontein toe moet vlug ná 'n twiet wat haar baie suur bekom het, hoor sy wat die ware storie is agter die huurpag wat haar peetma hou. LAPA Uitgewers Chanette Paul

Die huurpag is duur gekoop nie soseer met geld nie, maar met 'n veel duurder kommoditeit. Eers toe Georgie  Verlatenfontein toe moet vlug ná 'n twiet wat haar baie suur bekom het, hoor sy wat die ware storie is agter die huurpag wat haar peetma hou.

LAPA Uitgewers Chanette Paul
LitNet (@mylitnet) 's Twitter Profile Photo

Didi Potgieter: "Soos in van Paul se ander werke speel die moontlikheid van die bonatuurlike ’n belangrike rol in Murasie." Chanette Paul LAPA Uitgewers @PenguinBooksSA litnet.co.za/losweg-gebasee…