
CO_Productions
@co_productions
Artist & Event Management Specialists
ID: 301407511
https://linktr.ee/coprod 19-05-2011 12:26:22
22,22K Tweet
9,9K Takipçi
1,1K Takip Edilen

🌸✨ Vier Vrouedag in Styl by Willem Botha se Make‑Up Masterclass! ✨🌸 Sluit aan hierdie Saterdag by Killarney Country Club (Estia Venues, Houghton), vir ʼn skitterende oggend van beauty, inspirasie en avontuur met die talentvolle Willem Botha 🎨💄











⚡️NUUT!⚡️ Bernice West se splinternuwe enkelsnit "Elektrisiteit" is vandag beskikbaar op alle streaming platforms! 🎧🔥 Gaan luister nou en voeg hom by jou playlist vir die naweek se kuiers! 💥 bernicewest.lnk.to/KommaNader






🎤 Juanita du Plessis is terug! Dié Woensdag kuier sy weer by Suncoast Barnyard, Durban vir haar jaarlikse inloer. Moet dit nie misloop nie – vol treffers en warm vibes! Juanita du Plessis


