Leinster het n 95% wen rekord op hulle tuisveld. Met 19 internasionale spelers in hulle groep, gaan jy nie net opdaag en wen nie. Marco van Staden was n groot verlies toe hy afgegaan het. Die senterpaar het ook nie gewerk nie. Terug tekenbord toe..
Cobus Wiese teken by die Bulle. Die jonger broer van Jasper Wiese sal vanaf 1 Julie vir die Bulle beskibaar wees. Die sterk agsteman is n groot aanwins vir die manne in blou.
Een van my gunsteling spelers van alle tye, ek noem hom in die selfde asem as n Ruben Kruger, Andre Venter, Schalk Burger. Dankie Thor vir al die genot wat jy verskaf het Legend.
“I wouldn’t change the script… we care for our country, we care for each other!”
- Siya Kolisi and Jacques Nienaber have brought the Webb Ellis Cup along to their Rugby World Cup post-match media briefing. #Springboks#RWC2023#NZLvRSA
If you are not South African, you can never understand what “World Cup Springboks” means to this country.
Kolbe carried 65 million people on his shoulders here. Feeling like he let us down, but none of them did. Not a single one of them. #Springboks#RWCFinal