AtTheBeach
@atthebeachpta
@ The Beach Bar is the place to be with fantastic food, cocktails, summer vibes, kids play area...a true feast for the senses, soul, and mind!
ID: 882175183557152774
https://thebronberghub.co.za/at-the-beach 04-07-2017 09:52:08
1,1K Tweet
454 Followers
190 Following
AtTheBeach frydag 6pm @padstalpta saterdag 1pm @redbarncafeza sondag 12:30 @ Bearded Man Studio instagram.com/p/Ccxe1LcoiZj/…
Live shows by @ the Beach Bar is altyd LEKKER! Dankie vir jou ondersteuning Lizaan! Kom maak ‘n draai by @ the Beach Bar vir vars kos en goeie musiek. ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria #TheBeach
Ons skemerkelkie van die maand is: PARADISE @ The Beach! Kom geniet jou stukkie paradys in Pretoria wanneer jy by @ the Beach Bar draai. ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria . . . #Sushi #TheBeach
Lus vir ‘n stukkie vars sushi by die see, maar jy sit in Pretoria? Ons het die oplossing vir jou! Kom maak ‘n draai in die Pretoria baai en bestel ‘n sushi so vars dit mag dalk nog van jou bord af SWEM! ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Zwavelpoort, Pretoria
Dankie vir jou mooi woorde Vicki! Kom kyk gerus waarvan Vicki praat en maak self ‘n draai by @ the Beach Bar! ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria . . . #Sushi #TheBeach #Pretoria #Live #Musiek #Geniet
Wys jou Weiveld kaartjie by @ the Beach Bar en kry ‘n free shooter vir jou moeite! Sit dan sommer en kry ‘n lekker sundowner terwyl jy wag vir Weiveld om 7 uur oop te maak! AtTheBeach ☎️ 071 471 6698 📧 [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei
Wat is die strand dan sonder ‘n skemerkelkie om jou bietjie te laat ontspan? By @ the Beach Bar het ons al die “classics” en jy sal nooit verkeerd kan gaan met ‘n goue oue nie! ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, PTA
Vir vars kalamari is daar net een plek in Pretoria: @ the Beach Bar. Bring die gesin en geniet ‘n dag met julle tone in die sand en kalamari in jou mond. ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria #Sushi #TheBeach
Dit is ‘n groot plesier om julle te bedien, dankie vir jou fantastiese woorde, Trix! Ons sien uit om jou en jou mense gou weer by @ the Beach Bar te sien. ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria #Sushi #TheBeach
Saam met ons pas-gevang-vars seekos opsies, bied ons ook burgers so geurig jou tong sal huil van bleidskap! Skryf ook in vir @bondibluofficial se BondiBlu Burger kompetisie! Vra jou kelner. ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍Hoek Graham & Boschkop, Zwavelpoort
Nie lus vir seekos of ‘n burger nie? Kry dan vir jou ‘n lekker wrap met ‘n slaai! Kom draai in die Pretoria baai by @ the Beach Bar, jou maag en tong sal dankbaar wees! ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria
Groot gesin of familie? Dit kan beteken dat almal hulle eie smaak het! Dit is juis waarvoor ons Build a Beach PLATTER afeling op die spyskaart is. ☎️ 082 899 9590 📩 [email protected] 📍 Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria #Sushi #TheBeach