Anna-marie JvVuuren
@anna_mariejvv
South African Film journalist,radio enthusiast,researcher,scriptwriter & lecturer. PhD
ID: 320266497
19-06-2011 16:16:10
6,6K Tweet
873 Followers
1,1K Following
Ben Albertyn speel ‘n uitdagende rol in die kort fliek #DieSkynwerper Bioskoop Silwerskermfees RSG 100-104FM
Silwerskermfees pryse se eerste deel vind tans plaas by die Bay Hotel in Kampsbaai Bioskoop RSG 100-104FM
Simoné Pretorius word aangewys as beste regisseur vollengte film Silwerskermfees RSG 100-104FM Bioskoop
“kreatiwiteit vat waagmoed” luister na Nicola van Niekerk vanmiddag op Naweek Aktueel RSG 100-104FM om te hoor hoe sy praat oor die toekoms van Afrikaanse inhoud Silwerskermfees Bioskoop Suzaan Keyter
Wat is die toekoms van Afrikaanse inhoud? Luister tussen 12 en 1 vanmiddag op RSG 100-104FM Silwerskermfees Suzaan Keyter
Dis tyd vir die kykNET TV Silwerskermtoekennings vir Film en TV. Hier volg die wenners vir elke kategorie. Die toekennings gaan ook môreaand om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144 uitgesaai sal word. #Silwerskermfees met trots geborg deur OpenserveZA en City of Cape Town.
Baie geluk aan die Beste aanbieder in ’n vermaaklikheidsprogram - Wie word ’n miljoenêr? - Rian Van Heerden #Silwerskermfees
Frazer Barry wen beste aanbieder van ‘n leefstylprogram by die televisiekategorie van Silwerskermfees toekennings RSG 100-104FM FrazerBarry
City ofCape Town se JP Smith praat oor die Stad se ondersteuning van die rolprent en televisiebedryf.Hy kondig die #CapeTownFilmFund aan vir befondsing van opkomende projekte.Dit het vier jaar geneem om te stig Silwerskermfees Bioskoop RSG 100-104FM
South African Guild of Actors talks about issues impacting South African performers at the Official TUT #GlobalArtivism conference SASFED Bioskoop
Want to win weekend passes to the #AgathaExperience with #DisneyPlusAtComicCon? 🙌 Answer this: How many episodes of Agatha All Along premiere on Disney+ on 19 September? Be part of the action with #DisneyPlusZA at Comic Con Africa. Look out for the entry mechanic in thread👇
Luister more (Saterdagmiddag) #Naweek vir die nuutste oor #JFF2025 RSG 100-104FM RSG Aktueel
Mfundi Vundla, vervaardiger van SABC1 se “Generations” en mede-vervaardiger van kykNET se “Binnelanders” word vereer by #JFF2025 RSG Aktueel RSG 100-104FM Bioskoop
Luister na RSG Aktueel #zarsg tussen nou en een uur vir ‘n bydrae oor die plaaslike animasiefliek Jungle Beat The Movie