Afrikaanse grappe (@afrikaanseg) 's Twitter Profile
Afrikaanse grappe

@afrikaanseg

Hoe weet jy as n swanger vrou n vibrator gebruik? . . . Haar kinders hakkel.

ID: 905916194

calendar_today26-10-2012 12:37:28

482 Tweet

2,2K Takipçi

567 Takip Edilen

Afrikaanse grappe (@afrikaanseg) 's Twitter Profile Photo

Gatiep loop met 'n spul sinkplate onder sy arm die straat af.Sy pel vra:Wat is daai?Gatiep: Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry.

Afrikaanse grappe (@afrikaanseg) 's Twitter Profile Photo

Ma, die kinders spot my oor my groot ore."moenie jou aan hulle steur nie, my kind. Staan net bietjie soontoe dat ma die televisie kan sien

Afrikaanse grappe (@afrikaanseg) 's Twitter Profile Photo

Brakpan onnie sien dat Jan let nie op in die klas nie. Onnie: "Jan bliksem! Wat is 101+144+201?" Jan: "M-net, kykNET en Supersport mnr!"

Afrikaanse grappe (@afrikaanseg) 's Twitter Profile Photo

In die pubHoe het jou afspraak gisteraand met jou baas se dogter afgeloop?Ek moet moes oop kaarte speel..Master-kaart, Visa-kaart, Bob-kaart