MusiekLiriek Fabriek
@afr_lirieke
Lekker Afrikaans want ons vrek oor Afrikaans.
musiekfabriek.com
ID: 744397508
http://www.liriekfabriek.co.za 08-08-2012 04:08:24
2,2K Tweet
3,3K Followers
843 Following
Die @Ghoema2016 vir die beste instrumentale album gaan aan Rocco de Villiers Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die beste kontemporêre album deur n vroulike kunstenaar gaan aan Andriette Norman Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die beste kontemporêre album deur n manlike kunstenaar gaan aan Elvis Blue Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die digitale album van die jaar gaan aan Francois van Coke Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die digitale liedjie van die jaar gaan aan karen zoid en Francois van Coke #toevindekjou Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die luitoon van die jaar gaan aan Elvis Blue Die hemel Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die top verkoper van die jaar gaan aan Juanita du Plessis Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die beste liedjie van die jaar gaan aan Francois van Coke en karen zoid #toevindekjou Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die vroulike kunstenaar van die jaar gaan aan Andriette Norman Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die manlike kunstenaar van die jaar gaan aan Elvis Blue Baie geluk! #Ghoema2016
Die @Ghoema2016 vir die album van die jaar gaan aan Elvis Blue Baie geluk! #Ghoema2016
Geen beter manier om die @Ghoema2016 te eindig as met Snotkop_Henning nie!
Loer bietjie in by Henry van Dyk se musiekvideo shoot saam AVC Studios . Gaan def baie spesiaal wees! #EkHouVanJou