Adam Barnard
@adammusiek
God het my die geleentheid gebied om te bedien deur my sang as solo kunstenaar. Meeste van u sal my ken as Adam van Romanz
ID: 2370580250
http://www.fb.com/adambarnardmusiek 03-03-2014 15:31:19
924 Tweet
1,1K Followers
1,1K Following
Dankie Innibos Kunstefees vir jul gasvryheid! #LoofHomInnibos Juanita du Plessis Lindie Strydom Reneémusic Adam Barnard
2 Aande! Kan nie wag nie! Sien julle daar! @Ghapimusician Charlize Berg Adam Barnard Jason Moser
Heerlik om by #WOW se Product Launch te wees! #hierdiemensedoenmoeite @Ruan_du_Plessis Juanita du Plessis Melanie Biewenga
#WOW Distribution launch Great om die oggend met jul te deel! #blouhond Baie geluk @ great kunstenaars! SA-ARTISTS
Sien jul daar Pta!@charlizeberg @Ghapimusician Anders Doxa Deo Global Afrikaanse Musieknuus SA-ARTISTS kykNET Nou!
#GROOT20 Hierdie week bly Adam Barnard onveranderd op #2 met SEISOENE IN DIE SON #14Weke
#GROOT20 GROOTfm 90.5 #6 Adam Barnard met "Seisoene in die son"
#GROOT20 GROOTfm 90.5 #18 Adam Barnard met "Seisoene in die son"
#delfdieper op 3 Sep kykNET verhoog kykNET TV met @peter2mitchell Adam Barnard Victor Hillman met Getroud Met Rugby , yay!!! Amper tyd.
17 Sept 2016 - #Weiveld TOP 5 Dansvloer Treffers: No 3 #SeisoeneInDieSon van Adam Barnard
Adam Barnard gaan kuier vanoggend by al die dames in Gansbaai se vroueoggned. Ongelukkig is al die kaartjies reeds uitverkoop!
#Nouopdielug: Dans in die reën - Adam Barnard
Die Bosveld Stereo Afrikaanse #Top40 vir 2016 posisie #36 Adam Barnard Met: Seisoene in Die Son
Grootste liedjie van 2016! op #GROOT20 GROOTfm 90.5 #9 Adam Barnard met "Seisoene in die son"