meisie op 'n missie. (@98muller) 's Twitter Profile
meisie op 'n missie.

@98muller

ID: 3358999517

calendar_today04-07-2015 17:27:24

495 Tweet

841 Followers

196 Following

meisie op 'n missie. (@98muller) 's Twitter Profile Photo

Ek het n hemp besigheid. 100% katoen. Ontwerpe is oorspronklik en word met die hand opgeteken. Asb gaan kyk en support. @rum_the_fox of Noownw op insta.

Ek het n hemp besigheid.
100% katoen.
Ontwerpe is oorspronklik en word met die hand opgeteken.
Asb gaan kyk en support. 
@rum_the_fox of <a href="/noownw/">Noownw</a> op insta.
i would like to be excluded from this narrative (@jankieplankie_) 's Twitter Profile Photo

Ek is so bang vir grootword. Wanneer weet jy om nou 'n nag én 'n dag room te gebruik in plaas van net een gesigroom? Wanneer koop 'n mens 'n kruiwa? Hoe werk 'n lewenspolis? Op watter ouderdom is ek net "Me" op vorms en nie meer "Mej" nie? Ek soek antwoorde en ek soek my ma.