Marcelle (@777cella) 's Twitter Profile
Marcelle

@777cella

Moenie met my praat voor ek koffie in het nie.
Forever Blessed.

ID: 409065670

calendar_today10-11-2011 07:19:42

4,4K Tweet

524 Takipçi

199 Takip Edilen

Marcelle (@777cella) 's Twitter Profile Photo

Ons probeer so erg jonk bly, maar ons besef nie soms wat 'n voorreg dit is om oud te word saam iemand wat jou nie dryf om moord te pleeg nie. Om stok oud te word saam iemand wat jy opreg lief het.

Marcelle (@777cella) 's Twitter Profile Photo

Elke dag wat ek in hierdie apteek werk, stoot pasiënte my sover om te wil GR swot. Want nommers praat nie terug nie.

Marcelle (@777cella) 's Twitter Profile Photo

Die dinge wat jou vang op die plaas: - Om 12uur wakker te skrik met 'n plaaswerker op die stoep en die hond blaf. - Jou aanstaande 'n soen op die skouer te gee voor hulle met bulletproof vests uit gaan. - Dan wag jy.