eNuus
@eNuus
eNuus bied jou 365 dae van die jaar onafhanklike en geloofwaardige nuusdekking in Afrikaans.
ID:346468964
http://www.youtube.com/encaenuus 01-08-2011 09:30:48
25,3K Tweets
33,2K Followers
1,3K Following
VIDEO: 'n Begrafnis is Woensdag voor die Ngwathe-munisipaliteit se kantore in Parys gehou.
Die organisasie Save Ngwathe en AfriForum meen dienslewering in dié Vrystaatse dorp het 'n stille dood gesterf - enca.com/afrikaans/begr… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan
VIDEO: Leerlinge van Belhar Primary School kon Dinsdag nie uitgepraat raak oor hulle opvoedkundige uitstappie na die bokant van Tafelberg nie - enca.com/afrikaans/laer… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie KevinJBrandt 🔥
VIDEO: Versekeringsmaatskappye word oorval met eise & navrae nadat stormweer dele van die Wes-Kaap getref het. 'n Intense afsnylaagdrukstelsel het dié toestande veroorsaak & dit het op plekke tot oorstromings gelei. enca.com/afrikaans/impa… eNCA kykNET TV kykNET&kie Jenna-Leigh Bilong
VIDEO: Versekeringsmaatskappye word oorval met eise en navrae nadat stormweer dele van die Wes-Kaap getref het. Talle inwoners hoop nou dat versekeraars sal opdok vir die skade wat aan hul eiendom aangerig is. enca.com/afrikaans/vers… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Jenna-Leigh Bilong
VIDEO: Die pianis en jazzmusikant Abdullah Ibrahim is onlangs vereer as deel van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se Van Toeka Af - Living Legends Recognition-reeks. enca.com/afrikaans/sa-i… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie
KevinJBrandt 🔥
VIDEO: Outa sê hulle sal seker maak motoriste dok nie 'n sent op vir hul e-tol-skuld nie. Gauteng se omstrede e-tol-stelsel is Donderdagaand om middernag afgeskakel - enca.com/afrikaans/eind… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan
VIDEO: Meer as 1 800 mense is tydens die onlangse storms in die Wes-Kaap ontheem.
Provinsiale owerhede konsentreer op humanitêre bystand, en hoop dat die provinsie tot 'n rampgebied verklaar sal word - enca.com/afrikaans/stor… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie KevinJBrandt 🔥
VIDEO: Lede van NG-, Gereformeerde- en charismatiese kerke het bymekaargekom om honderde slaggate in Pretoria reg te maak. Dis een van die niewinsgerige-organisasie, Betereinders, se inisiatiewe - enca.com/afrikaans/inis… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan
KYK: Die e-tolhekke in Gauteng word om middernag afgeskakel, maar dit is nog nie duidelik of motoriste steeds hul uitstaande skuld moet betaal nie. enca.com/afrikaans/die-… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan
VIDEO: Verskeie laagwaterbrûe en paaie in Centurion het oorstroom ná swaar reënval en 'n vrou moes Dinsdag vroegoggend uit haar motor gered word - enca.com/afrikaans/perm… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan
VIDEO: Die fokus vir die Wes-Kaapse rampbestuurdienste het Dinsdag na die Tuinroete verskuif. In George het minstens 25 huise oorstroom na swaar reën - enca.com/afrikaans/tuin… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie KevinJBrandt 🔥
VIDEO: Gure weer het in die sentrale dele van die land verwoesting gesaai. Veral dele van die Vrystaat het onder stortreën deurgeloop. Meer as 100 mm reën binne 'n paar uur in Kroonstad geval. enca.com/afrikaans/skoo… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Eugenie Gregan
VIDEO: Al die groot partye het nou reeds hulle manifesbekendstellings gehou en is nou in die pylvak voor Suid-Afrikaners besluit wie gaan regeer - enca.com/afrikaans/n-na… #eNuus eNCA kykNET TV kykNET&kie Daniëlla van Heerden