Robbie Wessels
@RobbieWessels
Bestuur & Besprekings - CO Productions - 012 751 3601 - [email protected]
ID:564916078
https://lnkfi.re/jYXGDh 27-04-2012 21:01:16
1,4K تغريدات
42,7K متابعون
80 التالية
Wanneer ek in die kantoor instap en Corne' begin dadelik besigheid praat!
#RobbieWessels
Vir al die Bass visvang entoesiaste daar buite, die Robski jou perfekte metgesel op die water! 🎣🌊 Ontdek die geheime van suksesvolle vangste met die nuwe opwindende Robski. #BassVisvang #Robski #VisAvontuur
Tag die persoon wat jou gereed maak 'bombastic side-eye' !
#Coproductions #RobbieWessels
Vir besprekingsnavrae kontak die span by CO Productions bit.ly/Bespreek-Robbie #Besprekings #Show #Afrikaans
Doen die cha-cha slide saam met my en kyk of jy kan by hou!
#Throwback #RobbieWessels #ChaChaSlide
Elke Troep is hier! Luister na my nuwe enkelsnit wat nou op alle streaming platforms beskikbaar is. my.spread.link/tcbg #ElkeTroep #NuweMusiek '
Ek kan nie die enigste een wees wat dit doen nie!
Tag jou werks-kolega wat ook skuldig is.
#RobbieWessels
'Niks kan 'n man stop wat vasbeslote is om sy drome te bereik nie. Wees sterk, wees moedig, en laat jou daad die wereld herinner aan jou onuitputlike krag.' - Onbekend - #SundayInspiration #JaagJouDrome
Ontmoet die Robski Waterfiets – hý vou op, laat jou oefen, bied 'n visvang-avontuur, of help jou om eenvoudig 'n pragtige landskap te ontdek. Kry joune nou en laat die avontuur begin! 🚣♂️🎣 #RobskiWaterfiets #AvontuurOpDieWater #OntdekEnOefen
My splinter nuwe liedjie en musiek video 'Elke Troep' is nou beskikbaar om te luister en kyk op alle platforms!
Kyk hom hier: bit.ly/48Lw0OQ
#RobbieWesselsReal #ElkeTroep
My splinternuwe musiek video 'Elke Troep' is nou uit , kok hom hier : youtu.be/QOuveRlAaac?si…
#RobbieWessels #ElkeTroep
My Splinternuwe enkelsnit Elke Troep is nou beskikbaar om te stream op alle platforme.
Luister hom nou, en laatweet my asb wat dink julle van hom.
bit.ly/49y8Z2E
#RobbieWessels #ElkeTroep
Dit is Donderdag en dit beteken mos dat ons dit teruggooi. Vandag se TBT is al die pad terug na 2014. Wie onthou nog een van my eerste groot songs, Halley se komeet? #TBT #HalleySeKomeet #10YearsAgo