VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profileg
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS

@VFPlus

'n Politieke party verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir 'n beter SA vir almal. Saam is ons sterker

ID:92619528

linkhttp://www.vfplus.org.za/ calendar_today25-11-2009 21:48:39

16,2K Tweets

27,1K Followers

523 Following

VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

🗳️ Sal jy weens ouderdom of gesondheidsprobleme nie op 29 Mei by jou stemlokaal kan stem nie? Of is jy uitstedig op stemdag?

Jy kan dan aansoek doen vir ’n spesiale stem. Aansoeke sluit Vrydag, 3 Mei.

Die VF Plus bied ook hulp met hierdie aansoeke. Vul die vorm op ons webblad…

🗳️ Sal jy weens ouderdom of gesondheidsprobleme nie op 29 Mei by jou stemlokaal kan stem nie? Of is jy uitstedig op stemdag? Jy kan dan aansoek doen vir ’n spesiale stem. Aansoeke sluit Vrydag, 3 Mei. Die VF Plus bied ook hulp met hierdie aansoeke. Vul die vorm op ons webblad…
account_circle
Dood Normale Ou Pieter Swart(@PietSw) 's Twitter Profile Photo

Die VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS het nie nodig om enigiets oor moedertaal te 'ontken' nie. Hulle is die enigste party wat moedertaal onderrig (nie NET Afrikaans nie) bevorder.
Kinders wat skoolgaan in hul tuis taal, doen baie beter.

VF+ wil hê jy moet skoolgaan in JOU taal.

rosestad.co.za/vf-plus-ontken…

account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

The FF Plus commends the police teams that chased down suspected members of the so-called blue-light hijacking gang on the N3 highway this past weekend.
vfplus.org.za/latest-news/ff…

account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

Die VF Plus verwelkom die polisiespanne wat die afgelope naweek vermeende lede van ʼn bloulig-kapingsbende op die N3-snelweg vasgetrek het. vfplus.org.za/af/mediaverkla…

account_circle
VF Plus | Gauteng(@VFplusGP) 's Twitter Profile Photo

🗳️ 2024-VERKIESING: Openbare vergadering met Dr. Pieter Groenewald

Die land het 'n kruispad bereik. Die tyd is nou om te herstel en te bou. Kom luister na die VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS se oplossings.

📅 Woensdag, 08 Mei 2024 | 18:00
📍 NG Kerk Môregloed, Ben Swartstraat 1189, Pretoria

🗳️ 2024-VERKIESING: Openbare vergadering met Dr. @GroenewaldPJ Die land het 'n kruispad bereik. Die tyd is nou om te herstel en te bou. Kom luister na die @VFPlus se oplossings. 📅 Woensdag, 08 Mei 2024 | 18:00 📍 NG Kerk Môregloed, Ben Swartstraat 1189, Pretoria
account_circle
VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS(@VFPlus) 's Twitter Profile Photo

Indien jy weens ouderdom of gesondheidsprobleme nie jou stempunt kan besoek nie, kan jy aansoek doen om ʼn tuisstem uit te bring.

Die OVK sal jou by jou woning, tehuis vir bejaardes of hospitaal besoek op 27 of 28 Mei om jou in staat te stel om jou kruisie te trek.

Aansoeke

Indien jy weens ouderdom of gesondheidsprobleme nie jou stempunt kan besoek nie, kan jy aansoek doen om ʼn tuisstem uit te bring. Die OVK sal jou by jou woning, tehuis vir bejaardes of hospitaal besoek op 27 of 28 Mei om jou in staat te stel om jou kruisie te trek. Aansoeke
account_circle
Dood Normale Ou Pieter Swart(@PietSw) 's Twitter Profile Photo

Jy as 'n Afrikaner kan vir die VRYHEIDSFRONT PLUS / FREEDOM FRONT PLUS stem. Hulle sal jou regte beskerm terwyl hulle nogsteeds die DA sal ondersteun om die ANC te verwyder, waar moontlik.

Die veelpartyhandves maak dit moontlik om NIE vir die DA te stem nie, maar nogsteeds TEEN die ANC te stem.

Jy as 'n Afrikaner kan vir die @VFPlus stem. Hulle sal jou regte beskerm terwyl hulle nogsteeds die DA sal ondersteun om die ANC te verwyder, waar moontlik. Die veelpartyhandves maak dit moontlik om NIE vir die DA te stem nie, maar nogsteeds TEEN die ANC te stem. #Koalisies
account_circle