Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape

@agriweskaap

AWK is ‘n vrywillige lede-organisasie wat kommersiële landbouprodusente in die Wes-Kaap verteenwoordig. AWC represents commercial farmers in the Western Cape.

ID: 160882163

linkhttp://www.awk.co.za calendar_today29-06-2010 11:04:33

7,7K Tweet

9,9K Takipçi

1,1K Takip Edilen

Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

𝗦𝘁𝗿𝗲𝗲𝗸𝗸𝗼𝗻𝗴𝗿𝗲𝘀 - 𝗥𝗶𝘃𝗲𝗿𝘀𝗱𝗮𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟱 Baie geluk aan ons streeksbestuurders Jurg Streicher en Henry Meyer wat herverkies is. Geluk ook aan ons Jongboerkomitee lede Stoffel Fivaz en Johannes Uys wat weer herverkies is. #agriweskaap #agriwesterncape

𝗦𝘁𝗿𝗲𝗲𝗸𝗸𝗼𝗻𝗴𝗿𝗲𝘀 - 𝗥𝗶𝘃𝗲𝗿𝘀𝗱𝗮𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟱
Baie geluk aan ons streeksbestuurders Jurg Streicher en Henry Meyer wat herverkies is.  Geluk ook aan ons Jongboerkomitee lede Stoffel Fivaz en Johannes Uys wat weer herverkies is. 

#agriweskaap #agriwesterncape
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

#𝙩𝙚𝙧𝙪𝙜𝙗𝙡𝙞𝙠 Vandag kyk ons terug na 𝘾𝙝𝙧𝙞𝙨𝙩𝙤𝙛𝙛 𝘾𝙡𝙤𝙚𝙩𝙚 se termyn as president van Agri Wes-Kaap. 1999 - 2008, ‘n tydperk van verandering en uitdagings. Dankie dat jy steeds ‘n belangrike steunpilaar vir ons as organisasie en die boere is. #AWK

#𝙩𝙚𝙧𝙪𝙜𝙗𝙡𝙞𝙠 

Vandag kyk ons terug na 𝘾𝙝𝙧𝙞𝙨𝙩𝙤𝙛𝙛 𝘾𝙡𝙤𝙚𝙩𝙚 se termyn as president van Agri Wes-Kaap.  1999 - 2008, ‘n tydperk van verandering en uitdagings.  

Dankie dat jy steeds ‘n belangrike steunpilaar vir ons as organisasie en die boere is.  

#AWK
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

𝗢𝗻𝘀 𝗷𝗼𝗻𝗴 𝗯𝗼𝗲𝗿𝗲 𝗺𝗮𝗮𝗸 ‘𝗻 𝘃𝗲𝗿𝘀𝗸𝗶𝗹 🌾 Die Jongboer van die Jaar-kompetisie vier die jong manne en vroue wat landbou vorentoe neem. 📎Inskrywingsvorm - bit.ly/42O1vZ9 📞Vir meer inligting stuur 'n epos aan [email protected] OF skakel 021 860 3801

𝗢𝗻𝘀 𝗷𝗼𝗻𝗴 𝗯𝗼𝗲𝗿𝗲 𝗺𝗮𝗮𝗸 ‘𝗻 𝘃𝗲𝗿𝘀𝗸𝗶𝗹 🌾

Die Jongboer van die Jaar-kompetisie vier die jong manne en vroue wat landbou vorentoe neem. 

 📎Inskrywingsvorm - bit.ly/42O1vZ9 
 📞Vir meer inligting stuur 'n epos aan elandri@awk.co.za OF skakel 021 860 3801
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞𝗞𝗜𝗚𝗘 𝗩𝗘𝗥𝗝𝗔𝗔𝗥𝗦𝗗𝗔𝗚 🎉 Minister Ivan Meyer Agri Wes-Kaap wens Minister Ivan Meyer ‘n wonderlike verjaarsdag toe! Dankie vir u toegewyde leierskap en onwrikbare ondersteuning van die landbousektor in die Wes-Kaap. #AgriWesKaap #LandbouLeierskap

𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞𝗞𝗜𝗚𝗘 𝗩𝗘𝗥𝗝𝗔𝗔𝗥𝗦𝗗𝗔𝗚 🎉 Minister Ivan Meyer 

Agri Wes-Kaap wens Minister Ivan Meyer ‘n wonderlike verjaarsdag toe! Dankie vir u toegewyde leierskap en onwrikbare ondersteuning van die landbousektor in die Wes-Kaap. #AgriWesKaap #LandbouLeierskap
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

𝙄𝙨 𝙟𝙮 𝙙𝙞𝙚 𝙫𝙤𝙡𝙜𝙚𝙣𝙙𝙚 𝙅𝙤𝙣𝙜𝙗𝙤𝙚𝙧 𝙫𝙖𝙣 𝙙𝙞𝙚 𝙅𝙖𝙖𝙧? 🔗Inskrywingsvorm - bit.ly/42O1vZ9 📞Vir meer inligting stuur 'n epos aan [email protected] OF skakel 021 860 3801 #JongboerVanDieJaar #AgriWesKaap #AgriWesternCape

Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

𝗚𝗲𝗹𝘂𝗸𝗸𝗶𝗴𝗲 𝘃𝗲𝗿𝗷𝗮𝗮𝗿𝘀𝗱𝗮𝗴, 𝗝𝗮𝗻𝗻𝗶𝗲 𝗦𝘁𝗿𝘆𝗱𝗼𝗺! 🎉 Vandag sê ons dankie vir die leier wat met wysheid, kalmte en toewyding die pad aanwys by #AgriWesKaap Mag die nuwe jaar vir jou voorspoed en inspirasie bring! 🚜🌾 #AgriWesternCape

𝗚𝗲𝗹𝘂𝗸𝗸𝗶𝗴𝗲 𝘃𝗲𝗿𝗷𝗮𝗮𝗿𝘀𝗱𝗮𝗴, 𝗝𝗮𝗻𝗻𝗶𝗲 𝗦𝘁𝗿𝘆𝗱𝗼𝗺! 🎉

Vandag sê ons dankie vir die leier wat met wysheid, kalmte en toewyding die pad aanwys by #AgriWesKaap 

Mag die nuwe jaar vir jou voorspoed en inspirasie bring!  🚜🌾

#AgriWesternCape
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet ons Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025 finaliste: Hermann Heins, Mario Lombard, Jaco Bruwer, Francois Rossouw, Musa Mfengu, Gordon Anderson, Andrè Swanepoel en Niel Bruwer. Hou die spasie dop waar ons elkeen gaan voorstel 🧑🏻‍🌾🌱🚜 #AgriWesKaap

Ontmoet ons Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025 finaliste: 

Hermann Heins, Mario Lombard, Jaco Bruwer, Francois Rossouw, Musa Mfengu, Gordon Anderson, Andrè Swanepoel en Niel Bruwer.  

Hou die spasie dop waar ons elkeen gaan voorstel 🧑🏻‍🌾🌱🚜

#AgriWesKaap
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

#agrisynergyvennoot 𝗠𝗲𝗲𝗿 𝗮𝘀 ’𝗻 𝗮𝗺𝗯𝗮𝗴? 🔧🌱 By Africa Skills glo ons in méér as net praktiese werk – ons bou aan die toekoms van Suid-Afrika deur doelgerigte en kwaliteit opleiding in ambagte en landbou. 💪🇿🇦 🌐 Besoek ons: africaskills.co.za

#agrisynergyvennoot 

𝗠𝗲𝗲𝗿 𝗮𝘀 ’𝗻 𝗮𝗺𝗯𝗮𝗴? 🔧🌱

By Africa Skills glo ons in méér as net praktiese werk – ons bou aan die toekoms van Suid-Afrika deur doelgerigte en kwaliteit opleiding in ambagte en landbou. 💪🇿🇦

🌐 Besoek ons: africaskills.co.za
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet vir 𝗛𝗘𝗥𝗠𝗔𝗡𝗡 𝗛𝗘𝗜𝗡𝗦 (25), wat 125 hektaar wingerd en 450 varksôe in die Stellenbosch-streek bestuur. 🍇🐖🚜 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #HermannHeins

Ontmoet vir 𝗛𝗘𝗥𝗠𝗔𝗡𝗡 𝗛𝗘𝗜𝗡𝗦 (25), wat 125 hektaar wingerd en 450 varksôe in die Stellenbosch-streek bestuur. 🍇🐖🚜

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #HermannHeins
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet vir 𝗡𝗜𝗘𝗟 𝗕𝗥𝗨𝗪𝗘𝗥 (37) van die Ceres/Hamlet-gebied, met 15 jaar ervaring. Sy onderneming sluit in droëvrugte op 90 hektaar en kernvrugte op 145 hektaar. 🍐🍊🚜 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #NielBruwer

Ontmoet vir 𝗡𝗜𝗘𝗟 𝗕𝗥𝗨𝗪𝗘𝗥 (37) van die Ceres/Hamlet-gebied, met 15 jaar ervaring. Sy onderneming sluit in droëvrugte op 90 hektaar en kernvrugte op 145 hektaar. 🍐🍊🚜

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #NielBruwer
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet vir 𝗔𝗡𝗗𝗥𝗘 𝗦𝗪𝗔𝗡𝗘𝗣𝗢𝗘𝗟 (28), wat reeds 7 jaar in die Langeberg-gebied met sitrus, steenvrugte, wingerd en groente boer. 🍊🥦🚜 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #AndreSwanepoel

Ontmoet vir 𝗔𝗡𝗗𝗥𝗘 𝗦𝗪𝗔𝗡𝗘𝗣𝗢𝗘𝗟 (28), wat reeds 7 jaar in die Langeberg-gebied met sitrus, steenvrugte, wingerd en groente boer.  🍊🥦🚜

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #AndreSwanepoel
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet vir 𝗝𝗔𝗖𝗢 𝗕𝗥𝗨𝗪𝗘𝗥 (25) van Barrydale, wat reeds 5 jaar met perskes, nektariens, pere, appelkose, suurlemoene en pampoene boer. 🚜🍋🍑 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #JacoBruwer

Ontmoet vir 𝗝𝗔𝗖𝗢 𝗕𝗥𝗨𝗪𝗘𝗥 (25) van Barrydale, wat reeds 5 jaar met perskes, nektariens, pere, appelkose, suurlemoene en pampoene boer. 🚜🍋🍑

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #JacoBruwer
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet vir 𝗠𝗔𝗥𝗜𝗢 𝗟𝗢𝗠𝗕𝗔𝗥𝗗 (39), ‘n ervare boer van George, wat avokado’s en vleisbeeste bestuur. Hy boer al vir 19 jaar. 🚜🥑🥑 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #MarioLombard

Ontmoet vir 𝗠𝗔𝗥𝗜𝗢 𝗟𝗢𝗠𝗕𝗔𝗥𝗗 (39), ‘n ervare boer van George, wat avokado’s en vleisbeeste bestuur.  Hy boer al vir 19 jaar.  🚜🥑🥑

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #MarioLombard
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet vir 𝗚𝗢𝗥𝗗𝗢𝗡 𝗔𝗡𝗗𝗘𝗥𝗦𝗢𝗡 (36), wat reeds 16 jaar met appels en pere op 83 hektaar in die Overberg boer. 🍎🍐🚜 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #GordonAnderson

Ontmoet vir 𝗚𝗢𝗥𝗗𝗢𝗡 𝗔𝗡𝗗𝗘𝗥𝗦𝗢𝗡 (36), wat reeds 16 jaar met appels en pere op 83 hektaar in die Overberg boer. 🍎🍐🚜

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #GordonAnderson
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet vir 𝗙𝗥𝗔𝗡𝗖𝗢𝗜𝗦 𝗥𝗢𝗦𝗦𝗢𝗨𝗪 (30), met 6,5 jaar ondervinding in die Hexriviervallei, waar hy tafeldruiwe op 310 hektaar produseer. 🍇🚜🍇 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #FrancoisRossouw

Ontmoet vir 𝗙𝗥𝗔𝗡𝗖𝗢𝗜𝗦 𝗥𝗢𝗦𝗦𝗢𝗨𝗪 (30), met 6,5 jaar ondervinding in die Hexriviervallei, waar hy tafeldruiwe op 310 hektaar produseer. 🍇🚜🍇

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #FrancoisRossouw
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Ontmoet vir 𝗠𝗨𝗦𝗔 𝗠𝗙𝗘𝗡𝗚𝗨-𝗠𝗕𝗔𝗟𝗨𝗟𝗔 (39), van Tulbagh, wat op 36,6 hektaar bloubessies produseer en reeds 13 jaar in die bedryf is. 🫐🚜🫐 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #MusaMfenguMbalula

Ontmoet vir 𝗠𝗨𝗦𝗔 𝗠𝗙𝗘𝗡𝗚𝗨-𝗠𝗕𝗔𝗟𝗨𝗟𝗔 (39), van Tulbagh, wat op 36,6 hektaar bloubessies produseer en reeds 13 jaar in die bedryf is. 🫐🚜🫐

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #Jongboervandiejaar2025 #MusaMfenguMbalula
Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape (@agriweskaap) 's Twitter Profile Photo

Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025 Agri Wes-Kaap het met trots 𝙁𝙧𝙖𝙣𝙘𝙤𝙞𝙨 𝙍𝙤𝙨𝙨𝙤𝙪𝙬 van Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei as die #AgriWesKaapSantamJongboer2025 aangekondig! 👏🚜 #AgriWesKaap #AgriWesternCape #jongboervandiejaar2025

Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025

Agri Wes-Kaap het met trots 𝙁𝙧𝙖𝙣𝙘𝙤𝙞𝙨 𝙍𝙤𝙨𝙨𝙤𝙪𝙬 van Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei as die #AgriWesKaapSantamJongboer2025 aangekondig! 👏🚜

#AgriWesKaap #AgriWesternCape #jongboervandiejaar2025
Farmer's Weekly (@farmersweeklysa) 's Twitter Profile Photo

The first Agri Synergy network event of 2025 got off to a strong start at KWV’s Cathedral Cellar in Paarl, Western Cape, with the goal of strengthening ties between agribusinesses and Agri Wes-Kaap | Agri Western Cape. farmersweekly.co.za/agri-news/sout…